Share 25: Oud & Nuut In Die Outeniqua on Computicket DEBUUT Kontemporere musiek `n Kunste Onbeperk-produksie . Amanda Strydom, Koos Kombuis, Sima Masha…
25: Oud & Nuut In Die Outeniqu… - Oudtshoorn

25: Oud & Nuut In Die Outeniqua

event information

This event is part of
K K N K Fees 2019

add to planner festival planner

Event Type: Music, ...more Music

DEBUUT Kontemporere musiek

`n Kunste Onbeperk-produksie

MET Amanda Strydom, Koos Kombuis, Sima Mashazi,, Karen Meiring, Anna Davel, Margit Meyer-Rodenbeck, Pietman Geldenhuys, Schalk Joubert, Mauritz Lotz, Ramon Alexander, Kevin Gibson, Melissa van der Spuy, nuutgevonde talent en ander gaskunstenaars SAMESTELLING EN REGIE Schalk Joubert VERVAARDIGER KKNK en Cape Town Music Academy

Hierdie spesiale musiekproduksie is `n viering van 25 jaar se musiek by die KKNK. Ons doen dit saam met die `oud` en `nuut` wat hul paaie oor die Outeniqua tot in hart van die Klein-Karoo gevind het. 25 Jaar gelede, by die heel eerste KKNK, was Amanda, Margit, Koos en die a capella-groep Cutt Glas reeds daar. Die produksie bring onder meer van die lede van Cutt Glass vir die eerste keer in jare weer byeen. Die musikante, kunstenaars en storievertellers neem feesganger op `n reis deur die dekades met van die mees geliefde liedjies en staaltjies. Daar word ook hulde gebring aan kunstenaars wat nie meer met ons is nie, maar wat oor die 25 jaar onvergeetlike bydraes tot die fees gelewer het. En in die gees van die KKNK stel die veterane ook nuwe talent bekend, nuwe fakkeldraers vir die volgende dekades.


Ticket price
R135 - R145
Tickets bought from Computicket:

KKNK Kliek Members: R140.00

Klap Members: R135.00

General Public: R145.00


Children under 3 free when accompanied by an Adult and SPEELBOS KINDER DAGKAARTJIE ONLY available at the gate.
Start time
18h30
Ticket Collection
Tickets booked online or through the Computicket Call Centre can be collected from any Computicket, Shoprite, Checkers, Checkers Hyper or House & Home (during normal trading hours).

During the festival, collections can be done at the KKNK ticket office in the Netwerk Feeskafee situated - corner of Baron van Rede Street and Voortrekker Street from 09:00 to 17:00.

Please collect tickets from these points more than two hours before the start of the show.

The credit card used for the booking must be presented when collecting the tickets.
Doors open
30 min prior
30 minutes before start of show

Duration
1 h 15 min
75 minutes
Parking
Open parking available

Disabled
Wheelchair seats are located in Row X seats 13 & 25 and are available from our call centre on 0861 915 8000
Important Info
Airconditioned venue, covered venue



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view