Share 3 Susters @ Innibos Fees 2018 on Computicket Christine, Anel en Bianca se vlug na Thailand is vertraag. Dis Christine se 50ste verjaarsdag en dis…
3 Susters @ Innibos Fees 2018 - Nelspruit

3 Susters @ Innibos Fees 2018

event information

This event is part of
Innibos Fees 2018

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, Drama

Christine, Anel en Bianca se vlug na Thailand is vertraag. Dis Christine se 50ste verjaarsdag en dis die tweeling se verjaarsdag geskenk aan haar. Hoekom moet Anel en Bianca altyd inmeng? `n Bord sushi sou net so goed gewees het. Sy weet hulle is familie, maar hulle weet ook sy`s bang vir vlieg. Terwyl die susters die tyd verwyl met kaarte, boeke, cappuccino`s en vlymskerp tonge word lewenskeuses uitmekaar getrek en ou koeie opgegrawe. Want hier sit hulle nou. Die vlug is vertraag en sy`s hoog op kalmeerpille. Bianca is vas oortuig sy`t hulle verlore ma gesien. Anel praat met `n aantreklik man. Christine maak haar oe toe. Sy droom van stilte. Absolute stilte. Sy wens partykeer haar man en seuns wil net verdwyn. Sy mag dit nie dink nie, maar?. se nou maar, se nou maar Thailand is die antwoord. Sal hulle ooit daar kom? Of is almal net te vlugvoos?


Ticket price
R142
R142.00
Start time
15h00
Booking Opens
2 May at 08h00 - preferential booking:
Beeld and Tjirp members only - verification code required

4 May at 08h00 - public booking
Age
Gesin OB
Gesin OB

Ticket Collection
Tickets can be collected from the festival outlet 1 hour before the start of the show. Alternately they can be collected at the box office 1 hour before the start of the show.
Doors open
30 min prior
30 minutes before start of show

Artists
Lizz Meiring, Nicole Holm en Margit Meyer Rodenbeck
Duration
1 h 30 min
1 hour 30 minutes, no interval



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view