3 Susters @ K K N K Fees 2019 - Oudtshoorn
![]() |
event information
This event is part of
K K N K Fees 2019
Event Type: On Stage, ...more On Stage
In samewerking met die Innibos Kunstefees, die L.W. Hiemstra Trust, KWV, Clemengold en Hannon
MET Lizz Meiring, Nicole Holm en Margit Meyer-Rodenbeck TEKS Louis Pretorius REGIE Tara Notcutt MUSIEK Gideon Lombard VERHOOGBESTUURDER Jeanne Steenkamp VERVAARDIGER Arena Produksiehuis
Christine word 50. Sy vlieg Thailand toe. Dis die tweeling se verjaardaggeskenk aan haar. Hoekom moet Anel en Bianca altyd inmeng? Partykeer haat sy hulle. Sy weet hulle is familie, maar hulle weet ook sy`s bang vir vlieg. Die vlug is vertraag en Christine is hoog op kalmeerpille. Bianca is vas oortuig sy`t hul verlore ma gesien. Anel praat met `n aantreklik man. Drie susters op `n gegewe tyd op `n plek wat die poppe kan laat dans. Gaan hulle ooit in Thailand uitkom?Christine, Anel en Bianca se vlug na Thailand is vertraag. Dis Christine se 50ste verjaarsdag en dis die tweeling se geskenk aan haar. `n Bord sushi sou net so goed gewees het. Hulle weet mos sy`s bang vir vlieg. Sal hulle ooit daar kom? Of is almal net te vlugvoos?TBC
Ticket price
R150 - R170 |
Start time
18h30 |
|
Geen onder 14
30 min prior
1 h 20 min