Share 3 Susters @ Vrystaat Kunstefees 2018 on Computicket Christine, Anel en Bianca se vlug na Thailand is vertraag. Dis Christine se 50ste verjaarsdag en dis…
3 Susters @ Vrystaat Kunstefee… - Bloemfontein

3 Susters @ Vrystaat Kunstefees 2018

event information

This event is part of
Vrystaat Kunstefees 2018

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, Drama

Christine, Anel en Bianca se vlug na Thailand is vertraag. Dis Christine se 50ste verjaarsdag en dis die tweeling se verjaarsdag geskenk aan haar. Hoekom moet Anel en Bianca altyd inmeng? `n Bord sushi sou net so goed gewees het. Sy weet hulle is familie, maar hulle weet ook sy`s bang vir vlieg. Terwyl die susters die tyd verwyl met kaarte, boeke, cappuccino`s en vlymskerp tonge word lewenskeuses uitmekaar getrek en ou koeie opgegrawe. Want hier sit hulle nou. Die vlug is vertraag en sy`s hoog op kalmeerpille. Bianca is vas oortuig sy`t hulle verlore ma gesien. Anel praat met `n aantreklik man. Christine maak haar oe toe. Sy droom van stilte. Absolute stilte. Sy wens partykeer haar man en seuns wil net verdwyn. Sy mag dit nie dink nie, maar?. se nou maar, se nou maar Thailand is die antwoord. Sal hulle ooit daar kom? Of is almal net te vlugvoos?


Ticket price
R140
R140.00
Start time
10h00
Ticket Collection
Box office for ticket sales and collections opens 30 minutes before start of show.
Tickets may be collected at any Computicket, Shoprite, Checkers or Checkers Hyper store before the event.
Credit card used to make the booking must be presented when collecting tickets.
Doors open
30 min prior
30 minutes before start of show

Artists
Lizz Meiring, Nicole Holm en Margit Meyer Rodenbeck
Duration
1 h 15 min
1 hour 15 minutes, with no interval

Parking
Open on-site parking available
Disabled
Ramps into the theatre and special toilet facilities available

Wheelchair seats: C 24 & 25 - contact Client Services to release seats.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view