Afrikaans is Groot Kaapstad - Cape Town
![]() |
event information
Event Type: Music, Concerts
Afrikaans is Groot maak weer `n draai in Kaapstad met `n konsert groter as ooit. Al jou gunsteling sangers, in Afrikaans, met `n verrassing of twee. Afrikaans is Groot is `n jaarlikse hoogtepunt op die vermaaklikheidskalender en die grootste Afrikaanse konsert in die wereld trek pens en pootjie na die Grand West Arena in die Moederstad. Verwag name soos Juanita, Theuns, Steve, Bobby en vele meer.
Ticket price
R250 - R425 |
Start time
19h30 |
|
No under 3s
10 tickets
1 hour before