Share Albert Troskie - Portrette van Genade on Computicket Kom en begin die Lydensweek op die regte `noot`! Die Cantare Jubiloso Koor nooi jou hartlik uit na `…
Albert Troskie - Portrette van… - Pretoria

Albert Troskie - Portrette van Genade

event information

Event Type: Music, Choral

Kom en begin die Lydensweek op die regte `noot`! Die Cantare Jubiloso Koor nooi jou hartlik uit na `n spesiale huldigingskonsert vir Prof. Albert Troskie op Sondag 25 Maart 2018 om 15:00 in die Tukkies Kapel. Prof. Troskie is `n gerekende Suid-Afrikaanse orrelis en word beskou as een van die land se voorste kenners van die instrument.
Don`t miss this wonderful concert where you will have the opportunity to sing some of the works with the choir under the outstanding accompaniment of Proff. Albert Troskie, Theo van Wyk and Wim Viljoen.
Nie net kan jy luister na uittreksels uit die Stabat Mater van die Wallies-gebore komponis Karl Jenkins nie, maar sal jy ook weer eens die boodskap van Paasfees kan ervaar met verwerkings van verskeie bekende Liedboek- en VONKK-liedere uit die pen van Prof. Troskie.
Die koor, onder leiding van Prof Gideon Els, sal begelei word deur Proff. Troskie, Theo van Wyk en Wim Viljoen op die fantastiese 3-manuaal Rieger Orrel in die Kapel op die kampus van die Universiteit van Pretoria.
Kaartjies is beskikbaar by Computicket teen R80 pp (pensioenarisse, studente en kinders onder 12) en R100 pp. Sitplekke is ongereserveerd.
For further information, please visit the Cantare Jubiloso Choir Facebook page or contact Lanie Coetzer on 082 940 9001.


Ticket price
R100
R100.00
Start time
15h00
Ticket Collection
Please collect your tickets at any Computicket store or at any Shoprite, Checkers, Checkers Hyper, House and Home or at selected OK Furniture and Usave stores as there will be no collection facilities at the venue.

Credit cards used to make the booking must be presented when collecting the tickets
Doors open
14h00
14h00

Duration
1 h 15 min
1 hour 15 minutes, no interval.
Parking
Secure parking available at venue

Prohibited
Drugs, weapons and any recording equipment.
Food & Drinks
None



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view