Amanda Strydom in Konsert - Sasolburg
![]() |
event information
Event Type: Music, Afrikaans
Amanda Strydom is volksbesit. Sy vier vanjaar 39 jaar in die vermaaklikheidsbedryf. In hierdie konsert sing sy liedjies uit haar groot repertoire van haar albums en ook ballades in Frans , Engels en Nederlands. Oudergewoonte weef sy stories en poesie tussendeur die musiek en dek die hele spektrum van die skreeusnaakse tot roerende patos.
Strydom word begelei deur die briljante Coenraad Rall.
Ticket price
R150 |
Start time
15h00 |
|
No under 4s
14h30
1 h 10 min