Share Amanda Strydom in Konsert @ Oude Libertas Summer Season Festival 2018/19 on Computicket Amanda Strydom kombineer in hierdie konsert liedjies uit haar trefferproduksies ?Die hele boksemdaai…
Amanda Strydom in Konsert @ Oude Libertas Sum…

Amanda Strydom in Konsert @ Oude Libertas Summer Season Festival 2018/19

event information

This event is part of
Oude Libertas Summer Season Festival 2018/19

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, Family

Amanda Strydom kombineer in hierdie konsert liedjies uit haar trefferproduksies ?Die hele boksemdaais ? (wenner van die 2016 Fiestaprys vir beste musiekgedrewe produksie) , ? `n Rugsak vol robyne? (genomineer vir die Fiestaprys vir beste musiekgedrewe produksie) en die splinternuwe ?So onner deur die maan? wat verlede jaar by die KKNK gedebuteer het. Soos altyd is daar `n reenboog van emosies, wat wissel van lekker lag tot lekker huil. Sy sing in Afrikaans, Engels, Frans en Nederlands. Strydom word begelei deur die briljante Coenraad Rall.Amanda Strydom en Coenraad Rall (pianis)

Amanda Strydom en Coenraad Rall (pianis): Amanda Strydom in Konsert.

In hierdie produksie sing Amanda die gunstelinge uit haar groot repertoire en lei die gehoor oor hoogtes en deur dieptes, deur die lewe en die dood. Die skreeusnaakse en tragiese kombineer in musiek wat vertel van eksentrieke rand figure.

Amanda sing van haar oorspronklike komposisies asook onvergeetlike musiek van Piaf, Dietrich, Brel en Sting.
Sy word begelei deur Coenraad Rall.


Ticket price
R200
R200.00
Start time
20h15
Delivery Options
Print at home
Ticket Collection
Box office for ticket sales and collections opens 16h00.

However to avoid queues, tickets may be collected at any Computicket store or at any Shoprite, Checkers, Checkers Hyper, House and Home or at selected OK Furniture and Usave stores.

Credit cards used to make the booking must be presented when collecting the tickets.

Doors open
18h00
18h00
Artists
Amanada Strydom, Coenraad Rall

Duration
1 h 10 min
1 hour 10 minutes, no interval
Parking
Secure free parking available around venue.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view