Share Amanda Strydom - Stadig oor die klippers on Computicket "Amanda Strydom - Stadig oor die klippers" het by vanjaar se KKNK gedebuteer voor vol sale en entoes…
Amanda Strydom - Stadig oor di… - Pretoria

Amanda Strydom - Stadig oor die klippers

event information

Event Type: Music, Afrikaans

"Amanda Strydom - Stadig oor die klippers" het by vanjaar se KKNK gedebuteer voor vol sale en entoesiastiese gehore.
Die liefde, die lewe, die menslike kondisie,die dood, die blou planeet, die mens in nood, die uitgeworpenes, die "freaks". Kortom, Strydom dek `n wye spektrum emosies - van die skreeusnaakse tot die tragiese, oor berge en deur dale en stadig oor die klippers.

Die musiek sluit in van haar eie liedjies, asook Johannes Kerkorrel, Sting , Edith Piaf en Marlene Dietrich.

Coenraad Rall is musikale regisseur , verwerker en pianis.


Ticket price
R180 - R200
R200.00: Rows A to Q

R180.00: Rows R to U
Start time
17h00
Delivery Options
Print at home
Ticket Collection
Box office for ticket collections opens 1 hour before start of show. However to avoid queues, please collect your tickets at any Computicket store or at any Shoprite, Checkers, Checkers Hyper, House and Home or at selected OK Furniture and Usave stores. Credit cards used to make the booking must be presented when collecting the tickets.

Doors open
16h15
16h15
Artists
Amanda Strydom & Coenraad Rall

Duration
1 h 10 min
1 hour 10 minutes, no interval
Parking
Ample secure parking available at the venue.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view