Share Antie Pohl on Computicket Wanneer Ferdie van Binnelanders en die Flooze van 7de Laan, mekaar ontmoet, begin die poppe dans. An…
Antie Pohl - Nelspruit

Antie Pohl

event information

This event is part of
Innibos Fees 2018

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, Comedy

Wanneer Ferdie van Binnelanders en die Flooze van 7de Laan, mekaar ontmoet, begin die poppe dans. Antie Pohl is - guitige komedie wat handel oor `anti-pole` wat mekaar aantrek - die versigtige is aangetrokke tot die waaghals, die lae selfbeeld eindig by die beheervraat, en die sekskat trou met die koue vis. Teenoorgesteldes wat mekaar soos magnete aantrek, kan mekaar dalk jare later weer begin wegstoot.
Antie Pohl is - preutse, afgetrede professor-tannie, wie se taak dit is om mense wat by - kruispad gekom het, van raad te bedien. Haar kolom verskyn in - tydskrif en word slaafs gevolg deur almal wat probleme het. Jy gaan nie net trane lag nie, maar ook iets kry om oor na te dink. Hierdie produksie is heerlike vermaak uit die pen van bekende dramaturg, Barry van Rensburg, wat weer eens - komedie bied met humor wat hoop gee.


Ticket price
R142
R142.00
Start time
10h00
Booking Opens
2 May at 08h00 - preferential booking:
Beeld and Tjirp members only - verification code required

4 May at 08h00 - public booking
Age
Gesin OB
Gesin OB

Ticket Collection
Tickets can be collected from the festival outlet until 90 minutes before the show starts. Alternately they can be collected at the venue from 30 minutes before the show starts.
Doors open
30 min prior
30 minutes before start of show

Artists
Sorina Erasmus en Cobus Venter
Duration
1 h 10 min
1 hour 10 minutes, no internval



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view