Share Anton Goosen: Padkos on Computicket Die liedjieskrywer se werk word gekenmerk aan siel en fut. Sy beskrywings van mense, dinge en plekke…
Anton Goosen: Padkos - Stellenbosch

Anton Goosen: Padkos

event information

Event Type: Music, Afrikaans

Die liedjieskrywer se werk word gekenmerk aan siel en fut. Sy beskrywings van mense, dinge en plekke, en die gepaardgaande emosies en ervarings wat dit meebring, kan gesien, gehoor, geruik, geproe en gevoel word. Anton vernuwe sonder om te vervreem en verleen hernieude nostalgie en melancholie aan die bekende - en die onverwagse. . . `Die nuwe klanke is organies; nie tegnologies ateljeegedrewe nie, en daar is weereens heelwat musikale kruisbestuiwing` se Anton oor sy nuwe musiek wat hier met `n paar bekende treffers aangevul word.


Ticket price
R150
R150.00
Start time
20h15
Delivery Options
Print at home
Ticket Collection
Please collect your tickets at any Computicket store or at any Shoprite, Checkers, Checkers Hyper, House and Home or at selected OK Furniture and Usave stores. Credit cards used to make the booking must be presented when collecting the tickets.

Doors open
1 hour before
1 hour before start of show
Duration
1 h
1 hour, no interval

Parking
On street parking available.
Disabled
Disabled seats are in Row A & B, seats 1 & 20.

Venue is wheelchair friendly and has special parking and there are toilet facilities for disabled patrons.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view