Share Bereboksie Vol Vlerke on Computicket In die kunstewereld is daar `n wonderlike oor-en-weer ge-inspireerdery wat plaasvind. Die skilderye,…
Bereboksie Vol Vlerke - Pretoria

Bereboksie Vol Vlerke

event information

Event Type: On Stage, Afrikaans

In die kunstewereld is daar `n wonderlike oor-en-weer ge-inspireerdery wat plaasvind. Die skilderye, beeldhouwerke en unieke storiestukkies van Lidi de Waal was waar bekroonde musikant, Lizanne Barnard haar muse ontmoet het en so het 13 toonsettings in die album "GEVLERKTES" hulle lewe gekry.

Saam met musikante Leon Ecroignard, Pyjama Shark en Thys van Deventer voer Barnard haar musiek uit wat enige iets vanaf progressiewe rock, boeremusiek, liefdesliedjies, Latin en reggae insluit.


Veteraanaktrise Elize Cawood vertel die stories van Ouma se liefde en se leed soos gesien deur die oe van haar kleinkind. Ouma is nie op haar bek geval nie en die klein dorpie se inwoners kry `n piece of her mind of hulle daarvoor vra of nie. Maar ook `n deel van haar hart en haar wonderlike wyshede.


Bereboksie vol Vlerke neem die gehoor op `n ryk storiereis met musiek, projeksies en byklanke wat sal sorg vir `n paar trane, maar ook `n lag en `n skater.


`n Kunsuitstalling van Lidi de Waal se werk asook `n kort voorprogram deur Garsfontein se Meisieskoor vorm deel van hierdie unieke geleentheid.


Ticket price
R180 - R200
R200.00: Rows A to K

R180.00: All the Rest
Start time
19h00
Delivery Options
Print at home
Ticket Collection
Box office for ticket collections opens 1 hour before start of show. However to avoid queues, please collect your tickets at any Computicket store or at any Shoprite, Checkers, Checkers Hyper, House and Home or at selected OK Furniture and Usave stores. Credit cards used to make the booking must be presented when collecting the tickets.

Doors open
18h00
18h00
Artists
Elize Cawood, Lizanne Barnard, Leon Ecroignard, Pyjama Shark, Thys van Deventer en Lidi de Waal

Duration
Pre Program (Choir): 19h00 - 19h20

Interval: 19h20 - 19h40

Bereboksie Vol Vlerke: 19h45 - 20h45



3 hours, including 20 minutes interval
Parking
Ample secure parking available at the venue.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view