Share Boekgesprek - Chanette Paul en Bets Smith on Computicket Met meer as 40 boeke op haar skryf-kerfstok is Chanette Paul een van die mees produktiewe en gewilds…
Boekgesprek - Chanette Paul en… - Nelspruit

Boekgesprek - Chanette Paul en Bets Smith

event information

This event is part of
Innibos Fees 2018

add to planner festival planner

Event Type: Lifestyle, Cultural & Edutainment

Met meer as 40 boeke op haar skryf-kerfstok is Chanette Paul een van die mees produktiewe en gewildste Afrikaanse skrywers. In haar nuutste boek, Uit die bloute, is dit weer die gewilde Jojo Richter wat die gevaar moet systap. Bets Smith het eweneens al talle boeke geskryf in verskillende genres, en ken die kuns van storievertel. Haar nuutste boek Kringloop, deel van die Bloedspoor-tweeluik, beloof om jou weer op die puntjie van jou stoel te hou. Dit handel oor `n jong student in `n sluipjagter se visier, en om te ontkom vlug sy onder `n skuilnaam na die Laeveld. (Laevelders gaan sommer heelwat van die plekke herken waar dit afspeel.). Kom luister waar hierdie twee vaardige skrywers aan hulle stories kom. Alita Steenkamp is `n skrywer en vryskutjoernalis.


Ticket price
R32
R32.00
Start time
10h00
Booking Opens
2 May at 08h00 - preferential booking:
Beeld and Tjirp members only - verification code required

4 May at 08h00 - public booking
Ticket Collection
Tickets can be collected from the festival outlet until 90 minutes before the show starts. Alternately they can be collected at the venue 30 minutes before the show starts.

Doors open
30 min prior
30 minutes before start of show
Artists
Gesprekleier: Alita Steenkamp

Uitgewer: LAPA-Uitgewers

Duration
1 h
1 hour, no interval
Parking
Secure on-site parking available



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view