Share Boekgesprek - Gerda Taljaard on Computicket Meesleurend, fassinerend en donker is Die laksman se dogter inderdaad. Maar tegelyk is die derde rom…
Boekgesprek - Gerda Taljaard - Nelspruit

Boekgesprek - Gerda Taljaard

event information

This event is part of
Innibos Fees 2018

add to planner festival planner

Event Type: Lifestyle, Cultural & Edutainment

Meesleurend, fassinerend en donker is Die laksman se dogter inderdaad. Maar tegelyk is die derde roman uit Taljaard se pen (die voriges is Engel in die hoenderhok en Kelder) nie sonder `n sprankie hoop nie. Dit word beskryf as `n huishoudelike noir waar die huis - waar `n mens juis geborge moet voel - die ruimte word waarin manipulasie, bedreiging en vervreemding afspeel. Rosaria se pa is `n tipe laksman: waar hy as dokter by Pretoria-Sentraal die doodsertifikate uitreik, dien hy soms ook die genadeskoot toe. Haar dogter Annalisa is `n digter en kultusfiguur en verslaaf aan heroien en daar kom die oomblik wanneer Rosaria haarself moet afvra hoe naby is sy self aan `n laksman? Resensent Deborah Steinmair skryf hieroor: "so donker soos 90%-Lindt-sjokolade, dis soos `n pretparkwegholspooktrein wat in `n verlate mynskag geraamtes opjaag."


Ticket price
R32
R32.00
Start time
10h00
Booking Opens
2 May at 08h00 - preferential booking:
Beeld and Tjirp members only - verification code required

4 May at 08h00 - public booking
Ticket Collection
Tickets can be collected from the festival outlet until 90 minutes before the show starts. Alternately they can be collected at the venue 30 minutes before the show starts.

Doors open
30 min prior
30 minutes before start of show
Artists
Gesprekleier: Annemarie van der Walt

Uitgewer: Penguin SA

Duration
1 h
1 hour, no interval
Parking
Secure on-site parking available



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view