Share Boekgesprek - Rian van Heerden on Computicket Daar is maar min mense wat louwarm voel oor Rian van Heerden: hulle wil hom of om die hals val of `n…
Boekgesprek - Rian van Heerden - Nelspruit

Boekgesprek - Rian van Heerden

event information

This event is part of
Innibos Fees 2018

add to planner festival planner

Event Type: Lifestyle, Cultural & Edutainment

Daar is maar min mense wat louwarm voel oor Rian van Heerden: hulle wil hom of om die hals val of `n opstopper gee.
Een ding moet `n mens egter toegee, die man skroom nie om eerlik te wees nie - en veral met homself. In 16 Dinge wat ek nie moes gese het nie is Rian openhartig en openlik, en vertel hy meer waarom hy in wyse terugskouing dalk nie iets moes kwytgeraak het nie. In die proses staan hy duideliker afgeteken as blote omstrede celeb met `n duttende wag voor sy mond. Erns Grundligh is `n skrywer en vryskutjoernalis.


Ticket price
R32
R32.00
Start time
10h00
Booking Opens
2 May at 08h00 - preferential booking:
Beeld and Tjirp members only - verification code required

4 May at 08h00 - public booking
Ticket Collection
Tickets can be collected from the festival outlet until 90 minutes before the show starts. Alternately they can be collected at the venue 30 minutes before the show starts.

Doors open
30 min prior
30 minutes before start of show
Artists
Gesprekleier: Erns Grundlingh

Uitgewer: NB-Uitgewers

Duration
1 h
1 hour, no interval
Parking
Secure on-site parking available



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view