Share Boekklub: Mans se wonde - `n eeu van woede on Computicket Cas van Rensburg was bekend as skrywer van boeke oor die psige van die mens. Sy jongste boek, Mans e…
Boekklub: Mans se wonde - `n e… - Stellenbosch

Boekklub: Mans se wonde - `n eeu van woede

event information

This event is part of
U S Woordfees 2019

add to planner festival planner

Event Type: Lifestyle, ...more Lifestyle

Cas van Rensburg was bekend as skrywer van boeke oor die psige van die mens. Sy jongste boek, Mans en hulle wonde, waaraan hy bykans sewe jaar gewerk het, verskyn na sy dood en ondersoek die woede van baie jong mans vandag. Hy bekyk Oscar Pistorius en Henri van Breda met deernis, praat met vroue wat hulle mans wil verstaan, pa`s oor hulle seuns, seuns oor hulle pa`s, en jong mans wat hulleself probeer verstaan. Uitgewer Petrovna Metelerkamp en Julian Jansen, wat oor onder meer die komplekse Van Breda-gesinsdinamiek in sy boek, Die De Zalze-moorde ondersoek het, gesels oor Cas se werk.
Gratis glas wyn vanaf 18:45 beskikbaar. Praatjie begin om 19:00
Taal: Afrikaans


Ticket price
R55 - R70
From Computicket in advance: R55.00

At venue on day of event: R70.00
Start time
18h45
Ticket Collection
Tickets booked online or through the Computicket Call Centre can be collected from any Computicket, Shoprite, Checkers, Checkers Hyper or House & Home (during normal trading hours). Please collect tickets from these points more than two hours before the start of the show.
2 Hours before the show starts, tickets can only be collected at the venue 45 minutes before the time.

The credit card used for the booking must be presented when collecting the tickets.
Doors open
30 min prior
30 minutes before start of show.

Duration
1 h
60 minutes
Parking
No parking, shuttle service availabe

Disabled
Please contact the Woordfees office: 021 886 5036 / 087 238 2078.
Prohibited
Camera`s, recording equipment and weapons.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view