Share Boo! on Computicket Boo! het in 1997 in die stowwerige agterstrate van Brixton, Johannesburg ontstaan toe die drie oorsp…
Boo! - Durban

Boo!

event information

This event is part of
Oppiwater Kunstefees 2018

add to planner festival planner

Event Type: Music, ...more Music

Boo! het in 1997 in die stowwerige agterstrate van Brixton, Johannesburg ontstaan toe die drie oorspronklike lede, Ampie Omo, Chris Chameleon en Leon Retief, saamgesweer het om musiek te maak wat teen die konvensies van daardie tye sou indreun. In die daaropeenvolgende sewe jaar het Boo! nie net gegroei tot een van Suid-Afrika se gunsteling groepe van alle tye nie, maar ook een van die land se trotste musikale uitvoerprodukte na beide Europa en Noord-Amerika. Nadat Ampie Omo en Leon Retief besluit het om die groep vaarwel te roep aan die einde van 2004, het Chris Chameleon die wereld verras deur een van die mees gevierde Afrikaanse sangers te word en ontvang hy nie minder as 19 toekennings in vier jaar nie. Boo! se indrukwekkende tweede debuut in 2010 sit die groep se aanvanklike sukses voort. Boo! vier sy 21ste bestaansjaar in 2018, en vier die geleentheid met `n nuwe album, `n dokumentere program en plaaslike sowel as internasionale toere wat beplan word.


Ticket price
R75
R75.00
Start time
22h00
Delivery Options
Print at home
Ticket Collection
Please collect your tickets at any Computicket, Shoprite, Checkers, or Checkers Hyper store before the event as there will be no collection facilities at the venue.
Credit cards used to make the booking must be presented when collecting the tickets.

Doors open
30 min prior
30 minutes before start of show
Artists
Chris Chameleon en Riaan van Rensburg

Duration
1 h 15 min
1 hour 15 minutes, no interval
Disabled
We advise guests using a wheelchair to travel with someone who is able to assist them both aboard and ashore. Some ports-of-call require tenders to go ashore and may preclude guests using wheelchairs from leaving the vessel, this decision must be made by the ship`s Master and is binding. Guests must bring wheelchairs for their own use. Only a limited amount of wheelchairs are available on board. All venues are wheelchair accessible.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view