Share Bot en Bloei saam H2O on Computicket Bot en Bloei saam H2o - Gaireyah Fredericks, Jacqueline Saaiman, Merle Danhouse en Adriaan Williams …
Bot en Bloei saam H2O - Mc Gregor

Bot en Bloei saam H2O

event information

This event is part of
Poetry in McGregor 2018

add to planner festival planner

Event Type: Lifestyle, Cultural & Edutainment

Bot en Bloei saam H2o - Gaireyah Fredericks, Jacqueline Saaiman, Merle Danhouse en Adriaan Williams
Hierdie voorlesing omvat twee sister-boeke, Bot en Bloei en H2o, twee foto-boeke wat deur middel van die natuur en mensdom in foto`s en woorde die lewe uitbeeld. Twee gesoutte digters-vriende vorm saam die vloei wat natuurlik uit hul digkuns loop. Woorde word in die natuur besproei, gesnoei en bloei in vele maniere as wat die woordeboek verduidelik. Verwag diepte, eerlikheid en egtheid uit die pen. Kameraadskap van vriende wat organies ontkiem, groei en blom, in boekdele.


Ticket price
R60
R60.00
Start time
14h00
Delivery Options
Print at home
Age
No under 12s
No under 12s

Ticket Collection
Tickets booked online or through the Computicket Call Centre can be collected from any Computicket, Shoprite, Checkers, Checkers Hyper or House & Home (during normal trading hours). During the festival, collections can be done at the Temenos Office, corner of Bree and Voortrekker Streets, McGregor from 09:00 to 16:00.

The credit card used for the booking must be presented when collecting the tickets.
Ticket Limit
Website: 1
Website: 15 tickets per person

Call Centre: 15 tickets per person

Stores: 15 tickets per person

Doors open
15 min prior
15 minutes before start of show.
Artists
Ek is Gaireyah Fredericks en skryf hoofsaaklik in Kaaps. Ek het my bundel Kaaps is Hollands en Mientjies in 2016 vrygestel en was so bevoorreg om vir die Eugene Marais literere prys genomineer te word.
Ek is Jacqueline Saaiman en skryf saam die digtersgroep, die Mengelmoesdigters, onder leiding van Diana Ferrus. Bot en Bloei is my debuut bundle. Ek was so bevoorreg om die ontwikkeling van my debuut kompilasie te doen onder die mentorskap van Gaireyah Fredericks, gesoute digter en skrywer van vele bundels en kinderverhale wat met soveel kundigheid in poppespel omskep.
Merle Danhouse is deel van die Mengelmoes digters groep onder leiding van Dianne Ferrus. Verskeie van haar gedigte was reeds voorgelees, onder andere by die Woord fees, Mcgregor Poetry Festival en ook by die Digterstuin in Wellington.
Ek is Adriaan Williams. Ek publiseer my eerste dubuut publikasie Verbrokkelde papiertjie in 2016. Ook geniet ek die Genootskap vir Handhawing van Afrikaans gedigte kompetisie en dring deur as `n finalis in twee kategoriee. 5 Gedigte word gepubliseer in hul bloemlesing: Stemme uit die Suiderland xi. Die volgende jaar, 2017 word ek weer genooi om saam te publiseer as finalis in een kategorie, 10 Gedigte word die keer gepubliseer.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view