Share Bowie Baroque on Computicket In samewerking met: Iluminar Productions Met David Bowie wat bekend is as die verkleurmannetjie van…
Bowie Baroque - Stellenbosch

Bowie Baroque

event information

This event is part of
U S Woordfees 2019

add to planner festival planner

Event Type: Music, Classic And Orchestral

In samewerking met: Iluminar Productions
Met David Bowie wat bekend is as die verkleurmannetjie van rock, was dit `n plesier vir die klassieke ensemble om hulde te bring aan hierdie ikoniese musikant en vermaaklikheidskunstenaar deur sy musiek geheel en al te herskep. Jan-Hendrik Harley het aan homself die uitdaging gestel om die gewilde werke van Bowie na `n Baroktydperk te verplaas. Hy het sy inspirasie uit die musiek van Argentinie, Frankryk en Duitsland geput. Hierdie unieke Barok-verplasings gee erkenning aan Bowie se vermoe om sy eie beeld en musiek herhaaldelik te herskep en te verander. Die program word uitgevoer op instrumente eie aan die Barokperiode en sal hier en daar afgewissel word met anonieme Barokwerke wat aansluit by die temas van eksistensiele angs en vervreemding in Bowie se musiek.


Ticket price
R110 - R130
From Computicket in advance: R110.00

At venue on day of event: R130.00
Start time
17h30
Ticket Collection
Tickets booked online or through the Computicket Call Centre can be collected from any Computicket, Shoprite, Checkers, Checkers Hyper or House & Home (during normal trading hours). Please collect tickets from these points more than two hours before the start of the show.
2 Hours before the show starts, tickets can only be collected at the venue 45 minutes before the time.
The credit card used for the booking must be presented when collecting the tickets.
Doors open
30 min prior
30 minutes before start of show.

Artists
Jan-Hendrik Harley (viool, kitaar), Joshua Frank(blokfluit, kitaar), Mariechen Meyer (kontrabas), John Pringle (perkussie)
Duration
1 h
60 minutes

Parking
No parking, shuttle service available
Disabled
Please contact the Woordfees office: 021 886 5036 / 087 238 2078.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view