Christo Snyman - Nostalgie - Durban
![]() |
event information
This event is part of
Oppiwater Kunstefees 2018
Event Type: Music, Afrikaans
Christo Snynam van Christo en Cobus en ook van Die Broers-faam neem ons deur `n nostalgiese reis van wonderlike musiek in sy produksie NOSTALGIE. Christo vergelyk wat in die internasionale musiekarena gebeur het toe hy en Cobus groot treffers gemaak het. Kom hoor al die mooi stories van die vermaaklikheidswese en raak in NOSTALGIE verval met liedjies soos Roger Whittaker se STREETS OF LONDON, Peter Sarstedt se treffer, WHERE DO YOU GO TO MY LOVELY en vele meer. Christo Snyman met ghitaar en pragtige stem. Beslis soos jy hom nog nooit tevore gehoor het nie!
Ticket price
R50 |
Start time
20h00 |
|
30 min prior
1 h