Share ClemenGold Boerdery-toer on Computicket Boerdery-toer geborg deur ClemenGold ClemenGo. en ClemenGold Gin het onlangs saam met skrywer, joer…
ClemenGold Boerdery-toer - Nelspruit

ClemenGold Boerdery-toer

event information

This event is part of
Innibos Fees 2018

add to planner festival planner

Event Type: Lifestyle, Tours

Boerdery-toer geborg deur ClemenGold

ClemenGold en ClemenGold Gin het onlangs saam met skrywer, joernalis en TV-aanbieder Erns Grundling Spanje toe getoer om die Camino te gaan stap. Die resultaat: `n 13-episode TV-program wat die wereld aan die gons het. Nelspruit is natuurlik een van die tuistes van ClemenGold (SA se premium mandaryn) en Innibos-feesgangers kan uitsien na `n interaktiewe plaasbesoek en natuurwandeling met megaboer Abraham van Rooyen en Willem Kieviet en Erns Grundling. Kom leer meer oor produksiepraktyke, verskillende kultivars en die nuances van vrugtebemarking. Erns deel op sy beurt insigte uit sy tweemalige ervaring van die Camino en lees voor uit sy topverkoperboek, Elders.
Die kaartjie sluit in - verfrissende ClemenGold Gin-verrassing by die plaasdam en - boksie ClemenGold vrugte.
Kom in gemaklike stapskoene.


Ticket price
R252
R252.00
Start time
09h00
Booking Opens
2 May at 08h00 - preferential booking:
Beeld and Tjirp members only - verification code required

4 May at 08h00 - public booking
Age
Volwassenes
Volwassenes

Ticket Collection
Tickets can be collected from the festival outlet until 90 minutes before the show starts. Alternately they can be collected at the venue 30 minutes before the show starts.
Doors open
30 min prior
30 minutes before start of show

Artists
Met megaboere Abraham van Rooyen en Willem Kieviet en toerleier Erns Grundling
Duration
4 h
4 hours, no interval



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view