Share CLF bied aan "Woorde van Hoop" on Computicket Jeanne Els, bekende joernalis en skrywer van die topverkoper Ligdans, gesels oor haar nuwe boek Ons …
CLF bied aan "Woorde van Hoop" - Stellenbosch

CLF bied aan "Woorde van Hoop"

event information

Event Type: On Stage, Drama

Jeanne Els, bekende joernalis en skrywer van die topverkoper Ligdans, gesels oor haar nuwe boek Ons kyk na die donkiemaan. Jeanne se stories is vol humor en deernis waarmee sy `n mens boei. In haar boek verskyn elf onderhoude wat sy gevoer het met kunstenaars, `n hartchirurg, natuurliefhebbers, sakemanne en `n humoris.

Die teoloog Herman Breytenbach praat oor sy derde boek. Sy vorig twee boeke het op twee karakters in die Nuwe Testament gefokus. Vir sy jongste boek het hy die destydse gemeente van die Filippense gekies. Filippi was `n kosmopolitiese stad op `n belangrike deurroete en het `n eiesoortige uitdaging gestel om daar die Christelike boodskap te verkondig. Christus bly ons hoop is `n praktiese handleiding vir persoonlike en groepstudie.


Kom geniet `n aand van vermaak en heerlike sop en brood saam met CLF Uitgewers en skrywers!


Ticket price
R60
R60.00
Start time
18h30
Delivery Options
Print at home
Ticket Collection
Please collect your tickets at any Computicket store or at any Shoprite, Checkers, Checkers Hyper, House and Home or at selected OK Furniture and Usave stores. Credit cards used to make the booking must be presented when collecting the tickets.

Doors open
1 hour before
1 hour before start of show
Artists
Herman Breytenbach, Jeanne Henning Els, Danny Fourie

Duration
2 h 30 min
2 hours 30 minutes, no interval
Parking
On street parking available.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view