Contrasts - Stellenbosch
![]() |
event information
This event is part of
U S Woordfees 2019
Event Type: Music, Classic And Orchestral
Die Hongaarse klarinettis Laszlo Kuti is hoofspeler in die Munchense Filharmonie en een van die top- internasionale kunstenaars wat aan die 2019 Woordfees deelneem. Kuti is gereeld op die verhoog om kamermusiek uit te voer met die voorste plaaslike musici van die lande wat hy besoek. Die sublieme timbre van klarinet, tjello en klavier het daartoe gelei dat vooraanstaande komponiste betekenisvolle bydraes tot hierdie kamermusiek-genre bygedra het. Hierdie konsert met Kuti, aangevul deur Francois du Toit (klavier) en Peter Martens (tjello), voer bekende werke van Brahms en Glinka uit, terwyl Kuti en Du Toit ook werke vir klarinet en klavier van Schumann, Weiner en Kovacs sal uitvoer.
Ticket price
R100 - R160 |
Start time
20h00 |
|
30 min prior
2 h