Share Danie Niehaus - Solo on Computicket In SOLO neem Danie Niehaus jou op `n onvergeetlike reis deur sy lewe, deur tyd... met musiek van lan…
Danie Niehaus - Solo - Pretoria

Danie Niehaus - Solo

event information

Event Type: Music, Afrikaans

In SOLO neem Danie Niehaus jou op `n onvergeetlike reis deur sy lewe, deur tyd... met musiek van lank gelede tot nou en hy reis ook met gemak deur verskeie tale en genres!

Die oorspronklike musiek, besing die emosie van liefde en is die pennevrug van meer as 35 jaar in die musiekbedryf, wat ook musiek insluit soos sy nuwe treffer "Parys in die somer" van sy nuutste album, "Meesters van die Kuns" en Danie se ikoniese en mees bekende "Jy is vrou".

Die program neem die gehoor op `n musikale reis deur ballades, ligte rock - en ligte klassieke musiek met vertellings - soms komies - oor die ontstaan van al die liedjies - die uit sy eie pen, maar ook die ou bekende musiek waarmee hy grootgeword het en wat hom geinspireer het oor die jare om musiek te skryf en te sing. Jy kan saam met Danie lekker lag, heerlik terugdink en sommer goed nostalgies raak!

Reis is altyd beter saam met `n goeie reisgenoot en Danie Niehaus nooi jou om vir hierdie een vertoning, saam met hom op `n reis te gaan! Moet nie hierdie fantastiese uitstappie misloop nie!


Ticket price
R160 - R180
R180.00: Rows A to Q

R160.00: Rows R to U
Start time
16h00
Delivery Options
Print at home
Ticket Collection
Box office for ticket collections opens 1 hour before start of show. However to avoid queues, please collect your tickets at any Computicket store or at any Shoprite, Checkers, Checkers Hyper, House and Home or at selected OK Furniture and Usave stores. Credit cards used to make the booking must be presented when collecting the tickets.

Doors open
15h15
15h15
Artists
Danie Niehaus

Duration
1 h 20 min
1 hour 20 minutes, no interval.
Parking
Ample secure parking available at the venue.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view