Share David Minnaar : Monsieur Ibrahim en die blomme on Computicket Die Joodse kwartier in Parys, 1960. Momo is `n gekwelde Joodse seun wat `n onwaarskynlike vriend vin…
David Minnaar : Monsieur Ibrahim en die blomm…

David Minnaar : Monsieur Ibrahim en die blomme

event information

Event Type: On Stage, Afrikaans

Die Joodse kwartier in Parys, 1960. Momo is `n gekwelde Joodse seun wat `n onwaarskynlike vriend vind in Monsieur Ibrahim, `n eensame Moslem-winkelier. Momo se verhaal begin wanneer hy op 11 sy maagdelikheid in `n bordeel verloor. Ibrahim leer die seun daar is meer aan die lewe as prostitusie en kruideniersware steel. Na die dood van Momo se pa, `n aggressiewe man wat sy seun verwaarloos het, neem Ibrahim die kind aan. Hulle reis deur Europa na Monsieur Ibrahim se geboorteplek en dit bring hulle albei by `n kruispad. Die belangrikste lesse oor lewe en dood in die snaakse en voortreflike verhaal word geleer wanneer ons dit die minste verwag.


Ticket price
R140 - R160
R160.00: Rows A to K

R140.00: All the Rest
Start time
20h00
Delivery Options
Print at home
Ticket Collection
Box office for ticket collections opens 1 hour before start of show. However to avoid queues, please collect your tickets at any Computicket store or at any Shoprite, Checkers, Checkers Hyper, House and Home or at selected OK Furniture and Usave stores. Credit cards used to make the booking must be presented when collecting the tickets.

Doors open
45 min prior
Open 45 minutes before start of show.
Artists
Dawid Minnaar

Duration
1 h 30 min
1 hour 30 minutes, no interval
Parking
Ample secure parking available at the venue.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view