Share DEURnis Pakket 1 on Computicket Unieke, grensverskuiwende teater: een akteur, een gehoorlid, plekspesifiek. DEURnis is `n opwindende…
DEURnis Pakket 1 - Bloemfontein

DEURnis Pakket 1

event information

This event is part of
Vrystaat Kunstefees 2018

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, ...more On Stage

Unieke, grensverskuiwende teater: een akteur, een gehoorlid, plekspesifiek. DEURnis is `n opwindende nuwe teaterervaring en `n eerste vir Suid-Afrika-teater deur een akteur vir een gehoorlid. Die intieme produksies speel af in verskeie vertrekke in `n koshuis. Een kaartjie gee jou toegang tot `n pakket van drie saamgegroepeerde toneelstukke wat, met pouses tussenin, sowat 90 minute duur.

Bang:
`n Jong bruid kry koue voete oomblikke voor haar groot dag. Bang verken die millenniergenerasie se vrees vir langtermynverhoudings. Moet sy, of moet sy nie?
Koud:
`n Skoolseun met `n geheim. Verbode liefde wat tot elke prys stilgehou moet word. Hoe lank kan `n mens dit wat nie mag wees nie, wegsteek voordat dit jou begin inhaal?
Winkelpop:
Doon is nie die skerpste potlood nie... Sy eensaamheid dryf hom in die arms van Nina, `n winkelpop, wat hy by sy werk steel. Mooi babas is nie altyd bedoel vir mooi liefde nie.


Ticket price
R240
R240.00
Start time
15h00
Age
16 LVSNDM
16 LVSNDM
Ticket Collection
Tickets may be collected at any Computicket, Shoprite, Checkers or Checkers Hyper store before the event.
Tickets can also be collected from the festival outlet until 90 minutes before start of show. Alternatively they can be collected at the venue 30 minutes before start of show.
Credit card used to make the booking must be presented when collecting tickets.

Doors open
30 min prior
30 minutes before start of show
Duration
1 h 30 min
1 hour 30 minutes, no interval

Parking
Open on-site parking available
Disabled
Venue on level ground, however no special toilet facilities available



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view