Share Die Dans van die Watermeid. on Computicket Die dans van die watermeid speel af in die klein dorpie Willowmore in die Groot-Karoo. Die mense van…
Die Dans van die Watermeid. - Oudtshoorn

Die Dans van die Watermeid.

event information

This event is part of
K K N K Fees 2018

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, Drama

Die dans van die watermeid speel af in die klein dorpie Willowmore in die Groot-Karoo. Die mense van Willowmore is gelowig en nog meer bygelowig - ook oor die mite van die watermeid wat verlossing bring. Na jare is Kim weer terug op Willowmore vir haar Ouma Mildred se begrafnis. Haar terugkoms en die dood van haar ouma bring ou herinneringe terug. In Die dans van die watermeid is die oproep van spoke so te se `n werklikheid. Die karakters bevraagteken en ondersoek hul lewens en menswees deur vergelykende parallelle met die watermeid se misvormde wese: halfmens-halfvis. In Evie se woorde: ?Hoor vir Ant Mil. Is tog die watermeid wat ons moet red." Amee Lekas se Die dans van die watermeid was in 2016 een van die tekste wat voorgele is tydens Kunste Onbeperk se Teksmark. Lekas is `n opwindende nuwe stem in Afrikaanse teater. Die teks en produksie is deur NATi in samewerking met die Baxterteater ontwikkel.


Ticket price
R100 - R120
Tickets bought from Computicket:

KKNK Kliek Members: R100.00

General Public: R105.00



At venue on day of the event:

R120.00
Start time
09h00
Age
Geen onder 10
Geen onder 10
Ticket Collection
Tickets booked online or through the Computicket Call Centre can be collected from any Computicket, Shoprite, Checkers, Checkers Hyper or House & Home (during normal trading hours).

During the festival, collections can be done at the KKNK ticket office in the Netwerk Feeskafee situated - corner of Baron van Rede Street and Voortrekker Street from 09:00 to 17:00.

Please collect tickets from these points more than two hours before the start of the show.

The credit card used for the booking must be presented when collecting the tickets.

Doors open
30 min prior
30 minutes before start of show
Duration
1 h 15 min
75 minutes

Parking
Open parking available
Disabled
Wheelchair seats are located in Row A seats 3 & 18 and are available from our call centre on 0861 915 8000



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view