Share Die Keiser Se Nuwe Klere on Computicket Keiser Krullebol se koninklike hof is op die rantjie van `n hewige oproer. Die land is in resessie, …
Die Keiser Se Nuwe Klere - Hermanus

Die Keiser Se Nuwe Klere

event information

This event is part of
Kalfiefees 2018

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, Children's Theatre

Keiser Krullebol se koninklike hof is op die rantjie van `n hewige oproer. Die land is in resessie, maar Krullebol is salig bewus daarvan, en beplan sy verjaardag-kostuum, in sy kenmerkende oordadige styl.
Wilie, die hardkoppige hofnar sorg egter vir `n omwenteling van dramatiese poroporsies. Wat sal tog die
oplossing wees vir die land se fop-leierskap?


Ticket price
R60
R60.00
Start time
13h00
Booking Opens
Vriende vd Kalfiefees bespreking: 11 Junie

Publiek bespreking: 18 Junie
Ticket Collection
Please collect your tickets at any Computicket store or at any Shoprite, Checkers, Checkers Hyper, House and Home or at selected OK Furniture and Usave stores. Credit cards used to make the booking must be presented when collecting the tickets.

Doors open
12h30
12h30
Artists
Marhette van Huyssteen, Filicity Thobias en Celeste Loriston

Duration
50 min
50 minutes, no interval.
Parking
Free parking available.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view