Share Die Konings on Computicket Bo en behalwe die feit dat `Die Konings` die nuutste en hotste ding in die Afrikaanse musiek-industr…
Die Konings - Stellenbosch

Die Konings

event information

Event Type: On Stage, Cabaret

Bo en behalwe die feit dat `Die Konings` die nuutste en hotste ding in die Afrikaanse musiek-industrie is, is hulle boonop besonders talentvol daarby (of so glo hulle). Met treffers soos `onder by die whiskey bar`, `die Kersfees tossel` en `spuit?` het hulle besluit om die land plat te toer met hulle eerste full blown show `Die Konings`.

Op `n minder ernstige noot: `Die Konings` is `n werkswinkel kabaret wat trek uit die tradisies van drag kings en improvisasie-komedie. Anoecha Kruger, Marelize Viljoen en Elisha Zeeman gebruik hulle manlike alter-ego`s om `n skreeusnaakse satire te skep uit seks, geloof, politiek, en alles tussen in.

Bel maar solank vir Ouma en vra of sy die kinders sal babysit, want een ding is seker; liedjies soos, `jou lekker tjops maak my honger pops` moet jy eenvoudig live sien.


Ticket price
R100
R100.00
Start time
20h15
Delivery Options
Print at home
Ticket Collection
Please collect your tickets at any Computicket store or at any Shoprite, Checkers, Checkers Hyper, House and Home or at selected OK Furniture and Usave stores. Credit cards used to make the booking must be presented when collecting the tickets.

Doors open
1 hour before
1 hour before start of show
Artists
Louis Roux en geselskap

Chadley, Fallie, Oom Tossie

Andrico Goosen

Talita Beyl

Duration
1 h
1 hour, no interval
Parking
On street parking available.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view