Share Die Kontrak on Computicket Wen `n platekontrak met VIA en Coleske Artists se nuwe TV-reeks VIA (DSTV-kanaal 147) en die Afrika…
Die Kontrak - Pretoria

Die Kontrak

event information

Event Type: Music, ...more Music

Wen `n platekontrak met VIA en Coleske Artists se nuwe TV-reeks


VIA (DSTV-kanaal 147) en die Afrikaanse musiekbedryf se grootste onafhanklike platemaatskappy - Coleske Artists - is op soek na die volgende Afrikaanse musiekster en sangsensasie.


In die nuwe TV-reeks Die Kontrak!, wat vanaf Oktober vanjaar op die Afrikaanse leefstylkanaal uitgesaai gaan word, sal agt aspirant-sangers onder die leiding van vier mentors ? Elvis Blue, Tarryn Lamb, Monique Steyn, en Dewald Wasserfall - dit uitspook vir `n gesogte platekontrak by Coleske Artists.


Maar daar is `n kinkel in die kabel; Elk van die 8 deelnemers wat die 4 bogenoemde mentors kies, stap in die kompetisie in met `n platekontrak. Die uitdaging is egter om jou kontrak te behou want aan die einde van elke episode, word een kontrak deur Coleske se grootbaas opsgeskeur en aan die einde van die reeks word die uiteindelike wenner se kontrak geteken. En wie beter om hierdie aspirant-sangers op te lei, te mentor en te onderskraag as Elvis, Dewald, Monique en Tarryn wat almal baie suksesvolle kunstenaars in eie reg is.


Neem kennis dat elke gehoorlid voor die opname `n "non disclosure" sal moet onderteken. Sonder die kontrak sal jy nie die opname kan bywoon nie, tenspyte van die feit dat jy `n kaartjie het of nie. Indien jy `n afskrif van die kontrak wil sien voor jy hom op die dag van die opname moet onderteken, kan jy navrae doen by info@afrikaansisgroot.co.za


Ticket price
R60
R60.00
Start time
19h00
Delivery Options
Print at home
Ticket Collection
Please collect your tickets at any Computicket store or at any Shoprite, Checkers, Checkers Hyper, House and Home or at selected OK Furniture and Usave stores.

Credit cards used to make the booking must be presented when collecting the tickets.

The Print at Home option has been activated for this event for website bookings.

Doors open
30 min prior
30 minutes before start of show
Artists
Theuns Jordaan, Elvis Blue, Corlea Botha, Tarryn Lamb, Monique Steyn, Dewald Wasserfall, Karlien van Jaarsveld en Bobby van Jaarsveld

Duration
2 h
2 hours, no interval
Parking
Secure parking available in Parkade. Pay at venue at R20.00 per car.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view