Share Die Reuk van Appels on Computicket Die lewe is snaaks, mooi, kosbaar, onverstaanbaar en vreeslik. Dit is die somer van 1973. Apartheid …
Die Reuk van Appels - Cape Town

Die Reuk van Appels

event information

This event is part of
Suidoosterfees 2018

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, Drama

Die lewe is snaaks, mooi, kosbaar, onverstaanbaar en vreeslik. Dit is die somer van 1973. Apartheid floreer, Eddie Barlow se krieketspan is besig om die Engelse op Nuweland op te dons, die Amerikaners begin noustrop trek teen die Kommuniste in Vietnam en in die Kaap is die elfjarige Marnus besig om te leer wat menswees en manwees beteken. `n Skokkende ontdekking breek deur die oppervlakte van sy alledaagse om alles onherroeplik te verander. Vanaf daardie beslissende oomblik sal die reuk van appels bly kleef aan alles wat Marnus raak. Gegrond op Mark Behr se veelbekroonde roman wat beskryf word as `n landmerk in die Afrikaanse letterkunde. Gideon Lombard is by KKNK 2017 bekroon met die Kanna vir Beste Akteur vir sy spel in Die reuk van appels.
Age Restriction 16: L,S,V,N,P


Ticket price
R110
R110.00
Start time
20h00
Delivery Options
Print at home
Booking Opens
Monday, 27 November 2017

Age
16: LSVNP
16: LSVNP
Ticket Collection
Box office for ticket sales and collections opens 1 hour before start of show. Please collect your tickets at any Computicket store or at any Shoprite, Checkers, Checkers Hyper, House and Home or at selected OK Furniture and Usave stores. Credit cards used to make the booking must be presented when collecting the tickets.

Doors open
20 minutes, before start of show.
Artists
Gideon Lombard



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view