Share Die Wyn, Die Vrou, Die Lied on Computicket Hierdie sang- en poesieproduksie is geinspireer deur Hennie Aucamp se Die Wyn, Die Vrou, Die Lied. …
Die Wyn, Die Vrou, Die Lied

Die Wyn, Die Vrou, Die Lied

event information

This event is part of
Oppiwater Kunstefees 2018

add to planner festival planner

Event Type: Lifestyle, Food And Drink

Hierdie sang- en poesieproduksie is geinspireer deur Hennie Aucamp se Die Wyn, Die Vrou, Die Lied. Johann Rademan en Christo Snyman dra van die mooiste gedigte voor in die tema van wyn, vrou en lied. Kom geniet Christo Snyman se soloklanke van bekende toonsettings. Hennie Retief is deel van hierdie lekker produksie met `n volle Van Loveren wynproe wat deur Hennie self aangebied word. Die wynproe is deel van die produksie.


This event is taking place at more than one venue. Please select the venue you would like to book for.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view