Share Dowwe Wicus & Dolla van der Merwe on Computicket Weg net die dwepers, die boepens-knolle, die moaners en die groaners. Weg met die poeierholle, die h…
Dowwe Wicus & Dolla van der Merwe

Dowwe Wicus & Dolla van der Merwe

event information

Event Type: On Stage, Afrikaans

Weg net die dwepers, die boepens-knolle, die moaners en die groaners. Weg met die poeierholle, die hoitie-toitie-skeelooganties, die Martie Martelgatte en die Jannie Jammerballe. Weg met die oorgenuansieerde suutjiespoep-polities-korrektes met hul brabbeltaal-diepsinnighede. Is jy moeg vir jou man se lang gesig wat lyk soos `n bok wat afdraand kyk? Lyk jou vrou al meer soos haar paspoortfoto? Dan is dit tyd om `n kaartjie vir hulle te koop na hierdie showtjie.

WEES GEWAARSKU: Jy moet lag dat die trane rol, anders spuit ons jou met Doom.


This event is taking place at more than one venue. Please select the venue you would like to book for.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view