Share #dowwedolla on Computicket In hierdie nuwe "eenvrou" vertoning, beweeg Dolla bietjie weg van politiek, "want dis regtig nou bor…
#dowwedolla - Pretoria

#dowwedolla

event information

Event Type: On Stage, Afrikaans

In hierdie nuwe "eenvrou" vertoning, beweeg Dolla bietjie weg van politiek, "want dis regtig nou boring", alhoewel daar elke nou en dan `n onbeplande dwarsklap per ongeluk "gebeur" Dolla storm die gevaarlike kuberruimte in om die verskil tussen Twitter, Facebook, Instagram en Solitaire te probeer "deconstruct".Sy onthul die werklike redes hoekom vrouens nog mans "aanhou", sy ontleed die Suid Afrikaanse "braai" in detail uit n blonde sielkundige oogpunt .

In die proses word ingewikkelde onderwerpe soos trofeejag, homopatie, arachnofobia en hondsdolheid onder die vergrootglas geneem. En vir die eerste keer, maak ouma Dowe Dolla (ook vertolk deur Margit Meyer-Rodenbeck) ook haar verskyning op die verhoog om `n meer wyse en historiese (of is dit nou histeriese?) perspektief aan alledaagse gebeure in ons land te gee.

Verwag nog `n lag/minuut woorde-tsunami van Suid Afrika se gunsteling blondine.


Ticket price
R160 - R180
R180.00: Rows A to Q

R160.00: All the Rest
Start time
20h00
Delivery Options
Print at home
Age
No under 12s
No under 12s

Ticket Collection
Box office for ticket collections opens 1 hour before start of show. However to avoid queues, please collect your tickets at any Computicket store or at any Shoprite, Checkers, Checkers Hyper, House and Home or at selected OK Furniture and Usave stores. Credit cards used to make the booking must be presented when collecting the tickets.
Doors open
19h15
19h15

Artists
Dolla van der Merwe
Duration
1 h 20 min
1 hour 20 minutes, no interval.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view