Share Katvoet @ U S Woordfees 2019 on Computicket `n NATi / Feesteforum-p. Marius Weyers, Marion Holm, Tinarie van Wyk Loots, Albert Pretorius, Martel…
Katvoet @ U S Woordfees 2019 - Stellenbosch

Katvoet @ U S Woordfees 2019

event information

This event is part of
U S Woordfees 2019

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, ...more On Stage

`n NATi/Feesteforum-produksie

MET Marius Weyers, Marion Holm, Tinarie van Wyk Loots, Albert Pretorius, Martelize Kolver, Laudo Liebenberg, Geon Nel TEKS Tennessee Williams

VERWERKING EN REGIE Nico Scheepers STELONTWERP Nico Scheepers & Patrick Curtis BELIGTINGSONTWERP Michael Garbett KOSTUUMONTWERP Rouve Hattingh VERHOOGBESTUURDER Jeanne Steenkamp ASSISTANT VERHOOGBESTUURDER Lara Hattingh PRODUKSIEBESTUURDER Lize van Rooyen VERVAARDIGER US Woordfees in opdrag van NATi
Die klassieke Pulitzerprys-drama Cat on a Hot Tin Roof kry hier nuwe lewe in `n vars verwerking. Nico Scheepers het die toneel verskuif na `n wildplaas in die Limpopo-bosveld. Dis hier waar die Mouton-gesin bymekaarkom vir hul patriarg se 65ste verjaarsdag. Boela, die oudste seun, drink homself dood om die spoke agter sy oe te verwilder en Maggie, sy eensame vrou wat suutjies trap, doen alles in haar vermoe om die liefde te oorleef. Watter familiedramas wag nog om uitgepluis te word?






Die klassieke Pulitzerprys-drama Cat on a Hot Tin Roof kry hier nuwe lewe in `n vars verwerking. Nico Scheepers het die toneel verskuif na `n wildplaas in die Limpopo-bosveld. Dis hier waar die Mouton-gesin bymekaarkom vir hul patriarg se 65ste verjaarsdag. Boela, die oudste seun, drink homself dood om die spoke agter sy oe stil te maak en Maggie, sy eensame katvoet-vrou, doen alles in haar vermoe om die liefde te oorleef. Watter familiedramas wag nog om uitgepluis te word?



Ticket price
R130 - R180
From Computicket in advance: R160.00 & R130.00

At venue on day of event: R180.00
Start time
10h30
Age
Geen o/13
Geen o/13
Ticket Collection
Tickets booked online or through the Computicket Call Centre can be collected from any Computicket, Shoprite, Checkers, Checkers Hyper or House & Home (during normal trading hours). Please collect tickets from these points more than two hours before the start of the show.
2 Hours before the show starts, tickets can only be collected at the venue 45 minutes before the time.

The credit card used for the booking must be presented when collecting the tickets.

Doors open
30 min prior
30 minutes before start of show.
Artists
Marius Weyers, Marion Holm, Tinarie van Wyk-Loots, Albert Pretorius, Martelize Kolver, Laudo Liebenberg Geon Nele.a.

Duration
2 h
2 hours, no interval
Parking
No parking, shuttle service availabe



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view