Share Kinders By Dosyne on Computicket Na `n suksesvolle 4jaar toer van sy uitverkoopte sukses "Die Stripshow" is dit tyd vir Timothy Kiesw…
Kinders By Dosyne - Pretoria

Kinders By Dosyne

event information

Event Type: On Stage, Afrikaans

Na `n suksesvolle 4jaar toer van sy uitverkoopte sukses "Die Stripshow" is dit tyd vir Timothy Kieswetter om sy splinter nuwe een-man opvoedkundige komedie bekend te stel... KINDERSBY DOSYNE


"Kinders by Dosyne" is `n eerlike en komiese blik op die uitdagings van ouerskap.


Soms voel dit asof jy jou kind net wil foeter... dis okay!
Solank jy net nie die volgende generasie opfoeter nie.


Kom lag en huil saam met my in my nuwe opvoedkundige komedie ?Kinders by Dosyne? oor die uitdagings van moderne ouerskap en hoe om nog tyd te vind vir mekaar in die huwelik. Ek gaan vir jou die top 10 opfoeters uitwys wat ons as ouers onbewustelik doen teenoor ons kinders, wat eintlik hulle net opfoeter.


Hier is van die mense se terugvoer wat die openingsaand in Pretoria gesien het.


"Hulle se laughter is the best medicine.... en ekt meer gelag gistraand as wat ek in `n hele jaar gelag het! En dit vir die simpel goed wat my by die huis teen die mure uitdryf. "Celebrate the poop people!!"(inside joke-jy sal die show moet kyk!) so Timothy, dankie vir al die geld wat jy my spaar op happy pills, I`m good to go Ek hoop daar`s `n opvolg!!!"


Ek het nog nooit so lekker gelag en geleer terselfde tyd. Die show is soooooo spot on!!! Wat lekker is `n mens kan relate tot als. Ek het baie geleer en gaan beslis `n ding of 3 verander. Ek dink hierdie ?Kinders by Dosyne? is Timothy Kieswetter se beste show nog ooit. Ek het dit so baie geniet. Dit is `n aanwins vir almal wat reeds kids het of wat even nou eers swanger is. #bestshowever"


Timothy se Boeke en DVD`s sal voor en na die vertoning te koop wees.


Ticket price
R165 - R185
R185.00: Rows A to K

R165.00: All the rest
Start time
20h00
Delivery Options
Print at home
Ticket Collection
Box office for ticket collections opens 1 hour before start of show. However to avoid queues, please collect your tickets at any Computicket store or at any Shoprite, Checkers, Checkers Hyper, House and Home or at selected OK Furniture and Usave stores. Credit cards used to make the booking must be presented when collecting the tickets.

Doors open
19h15
19h15
Artists
Timothy Kieswetter

Duration
2 h
2 hours, no interval
Parking
Ample secure parking available at the venue.


Need flights to Pretoria?


HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view