Share Musiek en Liriek: 40 Jaar later on Computicket As daar een jaar was wat as `n water-skeiding vir musiek in Afrikaans beskou kan word, is dit 1979, …
Musiek en Liriek: 40 Jaar late… - Stellenbosch

Musiek en Liriek: 40 Jaar later

event information

This event is part of
U S Woordfees 2019

add to planner festival planner

Event Type: Music, ...more Music

As daar een jaar was wat as `n water-skeiding vir musiek in Afrikaans beskou kan word, is dit 1979, toe die Musiek-en-liriek-beweging ontstaan het. Anton Goosen het die eerste kunstenaar geword wat `n album in Afrikaans vrygestel het waarvan hy al die musiek en lirieke self geskryf het. Dit was deels `n teenreaksie teen die vertalings van oorsese spookasemtreffers. Die Musiek-en-liriek-beweging aan die einde van die 70`s en die begin van die 80`s het die weg gebaan vir die bevryding van Afrikaans. Kunstenaars soos Anton Goosen, Laurika Rauch, Mynie Grove, Jannie du Toit, Koos du Plessis, Coenie de Villiers en Clarabelle van Niekerk was toonaangewend. Veertig jaar later, deel hierdie legendes saam met opwindende jong talent die verhoog en bring hulde aan immergroen treffers soos "Kruidjie-roer-my-nie", "Sprokie vir `n stadskind", "Toemaar die donkerman" en "Liedjie vir jou".


Ticket price
R120 - R200
From Computicket in advance: R180.00/ R150.00/ R120.00

At venue on day of event: R200.00
Start time
20h30
Ticket Collection
Tickets booked online or through the Computicket Call Centre can be collected from any Computicket, Shoprite, Checkers, Checkers Hyper or House & Home (during normal trading hours). Please collect tickets from these points more than two hours before the start of the show.
2 Hours before the show starts, tickets can only be collected at the venue 45 minutes before the time.
The credit card used for the booking must be presented when collecting the tickets.
Doors open
30 min prior
30 minutes before start of show.

Artists
Anton Goosen, Jannie du Toit, Zolani Mahola, Valiant Swart, Sima Mashazi, Herman Kleinhans, Laurinda Hofmeyr en ander
Parking
Parking and shuttle service available

Disabled
Please contact the Woordfees office: 021 886 5036 / 087 238 2078.
Prohibited
Cameras, recording equipment and weapons.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view