Share Nataniel Messenger on Computicket DIE NUWE VERTONING DEUR NATANIEL `n Teken, `n boodskap, `n vermoede, `n spreekwoord, `n skok, `n…
Nataniel Messenger - Pretoria

Nataniel Messenger

event information

Event Type: On Stage, Afrikaans

DIE NUWE VERTONING DEUR NATANIEL

`n Teken, `n boodskap, `n vermoede, `n spreekwoord, `n skok, `n onthulling, dis hoe lewens verander word, ten goede of ten duurste. Van die vroegste wonderwerke, legendes en mites tot die nuutste uitvindsels of internetvullis, die grootste deel van die mensdom leef oorweldig deur vrese, giere, moegheid of histerie.

In `n tyd van die jaar wat tradisioneel geassossieer word met feesvier en inspirasie, bekyk Nataniel hierdie sosiale verskynsel wat beide verlam, verras en vernuwe.

MESSENGER is `n versameling nuwe verhale, in Engels en Afrikaans, oorspronklike komposisies, ook tydlose musiek voorheen gesing deur kunstenaars soos Tom Jones, Amy Winehouse en B.B. King, ook `n asemrowende garderobe uit die werkswinkel van ontwerper Floris Louw. Skreeusnaaks, fantasties, nostalgies, spinternuut, `n fees vir die fynproewer!

Nataniel deel die verhoog met Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (bas), Peter Auret (tromme) en sanger Nicolaas Swart


Ticket price
R250 - R270
R270.00: Rows A to Q

R250.00: All the Rest
Start time
20h00
Delivery Options
Print at home
Age
No under 15s.
No under 15s.

Ticket Collection
Box office for ticket collections opens 1 hour before start of show. However to avoid queues, please collect your tickets at any Computicket store or at any Shoprite, Checkers, Checkers Hyper, House and Home or at selected OK Furniture and Usave stores. Credit cards used to make the booking must be presented when collecting the tickets.
Doors open
45 min prior
45 minutes before start of show.

Artists
Nataniel, Charl du Plessis, Peter Auret & Werner Spies en Nicolaas Swart
Duration
1 h 30 min
1 hour 30 minutes, no interval.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view