Share Nataniel Somerkombuis on Computicket Die jaar le amper op sy rug en die meeste mense se kookvernuf begin daaronder ly...In die vierde sei…
Nataniel Somerkombuis - Pretoria

Nataniel Somerkombuis

event information

Event Type: On Stage, Afrikaans

Die jaar le amper op sy rug en die meeste mense se kookvernuf begin daaronder ly...In die vierde seisoenkombuis van 2018 sal jy weer jou muse kan laat herleef!
Tydens hierdie unieke kook-en-kletsgeleenthede staan Nataniel letterlik op die verhoog en demonstreer eenvoudige dog smullekker geregte, terwyl hy die een spontane spitsvondigheid na die ander kwytraak.
Die resepte van die betrokke aand se seisoenkombuis is na die tyd in die voorportaal beskikbaar, en daarna ook op ons webwerf - hou dit in `n leer vir volgende jaar!
Somerkombuis vind op 5 November plaas - bring jou kinders saam om die eindeksamen-blues `n bietjie te verdryf!


Ticket price
R200
R200.00
Start time
19h00
Delivery Options
Print at home
Ticket Collection
Box office for ticket collections opens 1 hour before start of show. However to avoid queues, please collect your tickets at any Computicket store or at any Shoprite, Checkers, Checkers Hyper, House and Home or at selected OK Furniture and Usave stores. Credit cards used to make the booking must be presented when collecting the tickets.

Doors open
18h15
18h15
Artists
Nataniel

Duration
1 h 30 min
1 hour and 30 minutes, no interval.
Parking
Ample secure parking available at the venue.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view