Share #OMGV Seriaas?! on Computicket In hierdie tweede aflewering van haar #OMGV-komediereeks, beweeg Esther Von Waltsleben moeiteloos tu…
#OMGV Seriaas?! - Stellenbosch

#OMGV Seriaas?!

event information

Event Type: On Stage, Comedy

In hierdie tweede aflewering van haar #OMGV-komediereeks, beweeg Esther Von Waltsleben moeiteloos tussen temas van uitverkopings tot administrasie, van loopbaankeuses tot waterbesparing, van kinders tot kroee tot opstande in die sokkie-laai.
Vernuftige storievertelling en skertse lei sketse in met skreeusnaakse karakters:
Huismoeder Anna De Beer, sukkel om haar magsposisie te behou met die bekendmaking van die verlowing tussen twee van haar ouetehuis-inwoners, Oom Peet du Plooy en Tannie Ockie... of soos hulle nou bekend staan.. Plooy-Ckie.
Kinderpopster-Cache en haar ma/bestuurder/promotor en sedert die begin van die jaar ook klank-ingenieur, Michelle wat bystaan om by `n kinderpartyjie in Waterkloof op te tree.
Margharita De La Rye aka Muggie, die skinker van die Oeg-Oeg-Kroeg wat vertel van die keer wat Oom TinkTinkie weer soos `n salm met `n blink lyf stroom-op gebons het.
#OMGV Seriaas?! is volstoon komedie wat met pynlike presisie deur spelleier en regisseuse, Marion Holm afgerig is.


Ticket price
R100
R100.00
Start time
20h15
Delivery Options
Print at home
Ticket Collection
Please collect your tickets at any Computicket store or at any Shoprite, Checkers, Checkers Hyper, House and Home or at selected OK Furniture and Usave stores. Credit cards used to make the booking must be presented when collecting the tickets.

Artists
Esther von Waltsleben
Duration
1 h
1 hour, no interval.

Parking
On street parking available.
Disabled
Disabled seats are in Row A & B, seats 1 & 20.

Venue is wheelchair friendly and has special parking and there are toilet facilities for disabled patrons.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view