Share Radio Raps - Dingetjies & Goetertjies on Computicket Dingetjies en Goetertjies is die derde produksie en eenmanstuk aangebied deur Jonathan van die Oos R…
Radio Raps - Dingetjies & Go… - Stellenbosch

Radio Raps  -  Dingetjies & Goetertjies

event information

Event Type: On Stage, Afrikaans

Dingetjies en Goetertjies is die derde produksie en eenmanstuk aangebied deur Jonathan van die Oos Rand, wat handel oor die alledaagse dingetjies en goetertjies van die lewe. Hy probeer veral sin maak van dingetjies en goetertjies wat ons maklik kan irriteer van mekaar.

Bekende se-goed soos `Lekker boys`, `Da vat hy`, `Okeey` en `Olraait` van Jonathan van die Oos Rand, is algemeen onder Suid-Afrikaners. Radio Raps se oorspronklike materiaal van Jonathan op Youtube steek by die 3 miljoen kyke verby.


Ticket price
R180
R180.00
Start time
20h15
Delivery Options
Print at home
Age
No under 13s
No under 13s

Ticket Collection
Please collect your tickets at any Computicket store or at any Shoprite, Checkers, Checkers Hyper, House and Home or at selected OK Furniture and Usave stores. Credit cards used to make the booking must be presented when collecting the tickets.
Doors open
19h00
19h00

Duration
1 h 35 min
1 hour 35 minutes, including 15 minute interval
Parking
On street parking available.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view