Share RADIO RAPS - Genuine on Computicket Genuine! is `n eenmanstuk aangebied deur Jonathan van Radio Raps. Genuine, die mens kan beskryf wor…
RADIO RAPS - Genuine

RADIO RAPS - Genuine

event information

Event Type: On Stage, Comedy

Genuine! is `n eenmanstuk aangebied deur Jonathan van Radio Raps. Genuine, die mens kan beskryf word en hy het karaktereienskappe, jy kan hom analiseer en dissekteer, maar sal die genuine verstaanword? Op `n skreeusnaakse manier wys Jonathan ons op one eie menslikheid, ons weerloosheid en dit wat die mens die uniekste spesie maak. `Genuine, boys, ons moet dit ernstig oorweeg om onsself nie so ernstig op te neem nie`.Genuine! is `n eenmanstuk aangebied deur Jonathan van Radio Raps. Genuine, die mens kan beskryf word en hy het karaktereienskappe, jy kan hom analiseer en dissekteer, maar sal die genuine verstaan word? Op `n skreeusnaakse manier wys Jonathan ons op ons eie menslikheid, ons weerloosheid en dit wat die mens die uniekste spesie maak. "Genuine, boys, ons moet dit ernstig oorweeg om onsself nie so ernstig op te neem nie."


This event is taking place at more than one venue. Please select the venue you would like to book for.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view