#SARIEfees 3 van die Bestes, Kevin Leo, Mathy…
![]() |
event information
This event is part of
#Sariefees 2018
Event Type: Music, Afrikaans
"Drie van die Bestes" - Kevin Leo, Mathys Roets en Danie Niehaus - bekoor gehore al meer as 20 jaar met wonderlike humor en musiek. Bespreek nou om die drie veterane, met Matthys Maree op klavier, bekende gunstelinge soos "Somer" en "Stuur groete aan Mannetjies Roux" te hoor sing!
Ticket price
R190 - R220 |
Start time
20h00 |
|
Delivery Options
Ticket Collection
Doors open
45 min prior
45 min prior
Artists
Duration
1 h 20 min
1 h 20 min
Parking