Share Toe ek 20 was on Computicket Toe ek 20 was, bring die uitmuntende soliste Amanda Strydom, Corlea Botha, Elvis Blue en Joshua Na D…
Toe ek 20 was - Stellenbosch

Toe ek 20 was

event information

This event is part of
U S Woordfees 2019

add to planner festival planner

Event Type: Music, Concerts

Toe ek 20 was, bring die uitmuntende soliste Amanda Strydom, Corlea Botha, Elvis Blue en Joshua Na Die Reen die heel eerste keer op een verhoog saam. Dis `n nostalgiese terugblik op die musiek wat die kunstenaars self, asook hul musiekhelde, gesing het toe hulle in hul twintigs was. Hulle word bygestaan deur 14 lede van die wereldbekroonde Akustika Kamerkoor vir `n bietjie swing en baie pret. Die program sluit liedjies deur die kunstenaars self in, soos "Ek loop die pad" en "Toe ons jonk was", maar ook Bob Seger se "We`ve Got Tonight", skreeusnaakse Hennie Aucamp en musiek van The Beatles en Simon & Garfunkel. Janine Neethling wys haar slag met a cappella- (en ander)verwerkings van gunstelinge uit haar jeug, soos Elton John, The King`s
Singers, Vangelis en liedjies uit die Voelvry-beweging. Verwag geliefde musiek met briljante harmonisering en unieke en sielvolle interpretasies.


Ticket price
R140 - R220
From Computicket in advance: R200.00/ R180.00/ R140.00

At venue on day of event: R220.00
Start time
20h30
Ticket Collection
Tickets booked online or through the Computicket Call Centre can be collected from any Computicket, Shoprite, Checkers, Checkers Hyper or House & Home (during normal trading hours). Please collect tickets from these points more than two hours before the start of the show.
2 Hours before the show starts, tickets can only be collected at the venue 45 minutes before the time.
The credit card used for the booking must be presented when collecting the tickets.
Doors open
30 min prior
30 minutes before start of show.

Artists
Amanda Strydom, Joshua Na Die Reen, Corlea Botha, Elvis Blue, Akustika Kamerkoor
Duration
1 h 30 min
1 hour 30 minutes, no interval

Parking
Parking and shuttle service available
Disabled
Please contact the Woordfees office: 021 886 5036 / 087 238 2078.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view