Share Twee: Sirkels Album Bekendstelling on Computicket Kort op die hakke van hul eerste weghol sukses album, Piekniek vir Twee, volg die kykNET Afri-Visie …
Twee: Sirkels Album Bekendstel… - Pretoria

Twee: Sirkels Album Bekendstelling

event information

Event Type: Music, ...more Music

Kort op die hakke van hul eerste weghol sukses album, Piekniek vir Twee, volg die kykNET Afri-Visie wenners, TWEE, se volgende album, SIRKELS.

Herman en Maria se unieke en eerlike vertolking van hulle liedjies het gou gehore se harte gesteel! Luisteraars kan huil, dans, glimlag,n nostalgies wees, om die braaivleisvuur kuier of alleen met oorfone stil wees en luister. Herman noem dat hy juis weer kies om nie die stories te deel wat hom inspireer het om die liedjies te skryf nie, omdat hy wil he die luisteraar moet na aanleiding van hul eie ervaringe aanklank vind by die lirieke en universele temas. Herman hou hom selfs rymkletser op een van die liedjies en skerts: ?As Ed Sheeran dit kan doen, kan hierdie gemmer mos ook! Ek sit op elke album altyd `n lukrake liedjie waarmee ek sommer net die waters toets. Ek is werklik opgewonde om die luisteraars se opinie hieroor ook te hoor." Maria se: ?Dit is amper onmoontlik om liedjies uit te sonder op die album ? Herman het alweer getoor met sy pen!?

Herman is die primere liedjieskrywer vir TWEE, maar ons is opgewonde om aan te kondig dat Maria haar eerste liedjie bygedra het tot die album. Herman self skryf ook vir ander bekende kunstenaars wat sy unieke skryfstyl leer ken en vertrou het oor die afgelope paar jare.


Ticket price
R150 - R175
R175.00: Rows A to K

R150.00: All the Rest
Start time
20h00
Delivery Options
Print at home
Ticket Collection
Box office for ticket collections opens 1 hour before start of show. However to avoid queues, please collect your tickets at any Computicket store or at any Shoprite, Checkers, Checkers Hyper, House and Home or at selected OK Furniture and Usave stores. Credit cards used to make the booking must be presented when collecting the tickets.

Doors open
19h15
19h15
Artists
Herman Kleinhans en Maria Rademan-Viviers

Duration
2 h 20 min
2 hours, including 20 minutes interval
Parking
Ample secure parking available at the venue.



HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view