highlighted events

All Events • Oudtshoorn • Anytime
3  Susters @ K K N K Fees 2019
3 Susters @ K K N K Fees 2019

21 Mar 19 - 27 Mar 19

In samewerking met die Innibos Kuns…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
In samewerking met die Innibos Kunstefees, die L.W. Hiemstra Trust, KWV, Clemengold en Hannon MET Lizz Meiring, Nicole Holm en Margit Meyer-Rodenbeck TEKS Louis Pretorius REGIE Tara Notcutt MUSIEK Gideon Lombard VERHOOGBESTUURDER Jeanne Steenkamp VERVAARDIGER Arena Produksiehuis Chris. word 50. Sy…
Katvoet @ K K N K Fees 2019
Katvoet @ K K N K Fees 2019

21 Mar 19 - 27 Mar 19

`n NATi / Feesteforum-p. Marius Wey…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
`n NATi / Feesteforum-p. Marius Weyers, Marion Holm, Tinarie van Wyk Loots, Albert Pretorius, Martelize Kolver, Laudo Liebenberg, Geon Nel TEKS Tennessee Williams VERWERKING EN REGIE Nico Scheepers STELONTWERP Nico Scheepers & Patrick Curtis BELIGTINGSONTWERP Michael Garbett KOSTUUMONTWERP Rouve Ha…
Narkose @ K K N K Fees 2019
Narkose @ K K N K Fees 2019

21 Mar 19 - 25 Mar 19

Die geld is op. Die sirkusbaas het …

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
Die geld is op. Die sirkusbaas het gedros. Nou sit almal en suip en weier om die show aan te bied. Die twee ou narre, Koos en Koos, probeer sin maak van gebruikers, verbruikers, misbaksels van misbruikers en oseane van plastiek. Narkose is `n parodie van die lewe. Dit lewer kommentaar, dit raak, dit…
1/1 Lynelle Kenned
1/1 Lynelle Kenned

22 Mar 19 - 24 Mar 19

MET Lynelle Kenned TEKS Lynelle Ken…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
MET Lynelle Kenned TEKS Lynelle Kenned & The Rare Librarian MUSIEKVERWERKING Albert Combrink VERVAARDIGER The Rare Librarian `n Versameling vokale sketse oor die veranderlike, die onveranderlike en die onvoorwaardelike - wat deur verbintenisse verken word. Die vergestalting van vrouwees, en uiteind…
CH2: Kitaar Fantasie
CH2: Kitaar Fantasie

21 Mar 19 - 23 Mar 19

DEBUUT Kontemporere musiek MET o.a…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

Music | ...m…

book info
DEBUUT Kontemporere musiek MET o.a. Corneille Hutten en Dirkie van Staten en Francois Sors Drie kitare, ses hande, 18 snare. Vat die multibekroonde CH2 met hul trefferuitvoerings van onder meer `Vyfster`, `Gypsy` en `Volare`, kombineer dit met een van die Kaap se voorste snaartrekkers, Francois So…
25: Oud & Nuut In Die Outeniqua
25: Oud & Nuut In Die Outeniqua

22 Mar 19 - 23 Mar 19

DEBUUT Kontemporere musiek `n Kuns…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

Music | ...m…

book info
DEBUUT Kontemporere musiek `n Kunste Onbeperk-produksie . Amanda Strydom, Koos Kombuis, Sima Mashazi,, Karen Meiring, Anna Davel, Margit Meyer-Rodenbeck, Pietman Geldenhuys, Schalk Joubert, Mauritz Lotz, Ramon Alexander, Kevin Gibson, Melissa van der Spuy, nuutgevonde talent en ander gaskunstenaar…
Haal asem
Haal asem

22 Mar 19 - 25 Mar 19

MET Ira Blanckenberg TEKS Ira Blanc…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
MET Ira Blanckenberg TEKS Ira Blanckenberg REGIE Mari Borstlap VERHOOGBESTUURDER Lize van Rooyen VERVAARDIGER Mari Borstlap en Ira Blackenberg In Augustus 2013 gly en val die 14-jarige Kieran van `n krans in Hermanus. `n Oomblik waarin alles verander. Haal asem is `n eenvroutoneelstuk waarin Kieran…
Kaalvoetkinners @ K K N K Fees 2019
Kaalvoetkinners @ K K N K Fees 2019

23 Mar 19

Due to overwhelming public demand t…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

Music | ...m…

book info
Due to overwhelming public demand the day has come that Juanita du Plessis, in a collaborative effort with her son, Ruan Josh, and daughter, Franja du Plessis, produces her latest effort, `` Kaalvoetkinners `` This release is extra-special for the award-winning songstress with her family join…
Laatnag
Laatnag

21 Mar 19 - 27 Mar 19

Aan die einde van elke feesdag is d…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

Music | ...m…

book info
Aan die einde van elke feesdag is dit tyd vir musiek en kuier tot laatnag. Geniet die gesellige atmosfeer en sluit die dag op `n hoe noot af.
Adam Tas - Sit kerels
Adam Tas - Sit kerels

21 Mar 19 - 24 Mar 19

MET Adam Tas en Lourens Delport `n…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

Music | ...m…

book info
MET Adam Tas en Lourens Delport `n Kombinasie van betekenisvolle lirieke, besonderse melodiee en Adam Tas se uitsonderlike stem. Hy het die ongelooflike vermoe om mense met sy musiek saam te snoer, om hulle sy emosies eerstehands te laat ervaar en om `n gevoel van rustigheid te skep. Hy is die stor…
Amanda Strydom - Miss Mandy
Amanda Strydom - Miss Mandy

20 Mar 19 - 25 Mar 19

MET Amanda Strydom en Coenraad Rall…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

Music | ...m…

book info
MET Amanda Strydom en Coenraad Rall (klavier) TEKS, REGIE EN VERVAARDIGING Amanda Strydom Sangeres, aktrise en skrywer Amanda Strydom vier haar 40 jaar in die vermaaklikheidsbedry. met `n musikale reis vol stories van haar beginjaar in 1979 tot nou. Sy vier ook haar 25ste KKNK en deel haar herinner…
Statements After An Arrest Under The Immorality Act
Statements After An Arrest Under The I…

21 Mar 19 - 26 Mar 19

`n Ko-produksie tussen die KKNK, Er…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

On Stage | ...m…

book
Please select a venue:
info
`n Ko-produksie tussen die KKNK, Eric Abraham en die Fugard-teater MET (Sal aangekondig word) TEKS Athol Fugard REGISSEUR Greg Karvellas MUSIEK Charl-Johan Lingenfelder STEL- EN BELIGTINGSONTWERP Wolf Britz VERVAARDIGERS Eric Abraham, die Fugard-teater en die KKNK Statements After an Arrest Unde…
Libertaskoor: 30 Jaar Viering
Libertaskoor: 30 Jaar Viering

23 Mar 19 - 24 Mar 19

MET Libertaskoor DIRIGE. Johan de …

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
MET Libertaskoor DIRIGE. Johan de Villiers. BEGELEIDI. Ramon Alexander Trio Die Libertaskoor het reeds wye internasionale aansien verwerf met konserte wat elke smaak bevredig. Die koor het by die eerste fees in 1995 opgetree, en is al vir verskeie Kannas benoem by opvolgende feeste. Die Libertas…
Rocco de Villiers - Wat om te dra agter op `n bakkie
Rocco de Villiers - Wat om te dra agte…

21 Mar 19

Kontemporere musiek MET Rocco de V…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

Music | ...m…

book info
Kontemporere musiek MET Rocco de Villiers en Lizelle le Roux REGIE, MUSIEK EN VERVAARDIGER Rocco de Villiers VERHOOG- EN PRODUKSIEBESTUURDER Leeza Mulder KOSTUUMS Hollywood Costumes STEL Hans Foster Gebaseer op `n ware voorval, is die konsert `n viering van individualiteit, oorlewing en om net jo…
Rademan
Rademan

22 Mar 19 - 23 Mar 19

Met Niel Rademan, Lucas Heinen, Cor…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

Music | ...m…

book info
Met Niel Rademan, Lucas Heinen, Corneil Muller en Louis Jones VERVAARDIGER Niel Rademan Produksies Rademan is `n samekoms van ligte musiek en kabaret. Waar is die plek waar teatrale en populere musiek mekaar ontmoet? Die musikante is kunstenaars wat tussen verskeie genres beweeg: Elk in eie reg, en…
Andries Vermeulen In Afrikaans
Andries Vermeulen In Afrikaans

04 May 19

Kom geniet `n aand van musiek, stor…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Afri…

book info
Kom geniet `n aand van musiek, stories, lekker lag en ontspan saam met Andries Vermeulen. Die bekende gesig van OppieStoep kom kuier bietjie in die Klein-Karoo en dit beloof om `n heerlike aand te wees vir oud en jonk.
3rd Annual Sisow Birthday Celebration
3rd Annual Sisow Birthday Celebration

25 May 19

We will be celebrating the 3rd annu…

On Stage | Dance

book info
We will be celebrating the 3rd annual of DJ Sisow Birthday celebration after the successful event we had last year featuring internationally well known legend `DJ Tira`. The 3rd annual will be bigger and better bringing you nothing but the best entertainers from all over South Africa leaving you wi…
Eden
Eden

21 Mar 19 - 22 Mar 19

MET Andrea Walker, Vivienne Jansen …

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival
package
This event is part of a package. Click to view packages.

On Stage | ...m…

book info
MET Andrea Walker, Vivienne Jansen van Rensburg, Dane Andrione, Anais Lotz, Megan Fourie, Keenan Kotze, Joshua Lotz, Rigardt Bester, Geo Breet, Duandre Vorster en Pieter Reyneke TEKS Emil Haarhoff REGIE Emil Haarhoff en Barend Mynhardt MUSIEK Geo Breet CHOREOGRAFIE Emil Haarhoff BELIGTINGSOPERATEU…


Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view