highlighted events

All Events • A T K V Boektent • Anytime
Gaan die NG Kerk Onder?
Gaan die NG Kerk Onder?

09 Mar 19

Jean Oosthuizen kyk krities na die …

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Jean Oosthuizen kyk krities na die NG Kerk se geskiedenis sedert Jan van Riebeeck se aankoms in die Kaap, tot waar die kerk vandag is. In sy bestaan van meer as 350 jaar het die NG Kerk en die Nasionale Party so verstrengel geraak dat die kerk as `die Nasionale Party in gebed` bekend gestaan het. Di…
Waar Bendes Regeer
Waar Bendes Regeer

02 Mar 19

Of dit staatskaping is waar `n groe…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Of dit staatskaping is waar `n groepie korrupte elite die geldkoffers plunder, `n transito-paneelwa wat deur balaklawa-rowers aan flarde geskiet word, of `n territoriale vete op die Vlakte wat geen kinderlewe ontsien nie, ons land word regeer deur bendes wat voor die voet vat. Judith February (Turni…
Jeanette Ferreira: Bloedlelie
Jeanette Ferreira: Bloedlelie

06 Mar 19

Aangebied deur LAPA Uitgewers Wie …

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Aangebied deur LAPA Uitgewers Wie was die Magdalena, wat in 1838 haar man, Piet Retief, sien vertrek het na `n vergadering met Zulu-koning Dingaan om oor grond te onderhandel? Hanna, `n hedendaagse vrou, wonder hieroor wanneer sy en haar geliefde ondersoek instel na `n grondeis - en hulle vasloop t…
Poacher
Poacher

05 Mar 19

Presented by NB Publishers Poacher…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Presented by NB Publishers Poacher tells the story of the deadly black market industry of abalone poaching that reaches from the dark seas of the Cape coast to the luxury markets of China. A riveting account that reads like a fiction thriller novel, Shuhood Abader brings a human face to this danger…
Frank Rautenbach: The Vagabond
Frank Rautenbach: The Vagabond

09 Mar 19

Frank Rautenbach is a well-known ac…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Frank Rautenbach is a well-known actor who exchanged South Africa for Hollywood. But he couldn`t make it overseas and ends up as the warden at his church. He is angry, ashamed and feels that God has left him in the lurch. But he has to learn that God does not serve us, and that life is about Him,…
Tsafendas and Verwoerd: The Murder, The Madness
Tsafendas and Verwoerd: The Murder, Th…

02 Mar 19

On 6 September 1966, Prime Minister…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
On 6 September 1966, Prime Minister Hendrik Verwoed bled to death after he had been stabbed four times in the neck and chest during a sitting of parliament. The murderer, it was later revealed, was a schizophrenic man - a parliamentary messenger who believed that a tapeworm dictated his actions. Dim…
Stamina vir`n speurreeks
Stamina vir`n speurreeks

05 Mar 19

Aangebied deur Penguin Random House…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Aangebied deur Penguin Random House en NB-Uitgewers Hoe hou jy jou Kassies vars? Wanneer gaan Fish sy branderplank in die motorhuis los en Nicci die klomp in die Khayelitsha-polisies. onder hulle jis skop? Drie ervare reeksskrywers, Rudie van Rensburg (Medusa), Mike Nicol (Sleeper) en Bettina Wyng…
Rebellie en Verset
Rebellie en Verset

02 Mar 19

Moontlik gemaak deur die Kaapse For…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
Moontlik gemaak deur die Kaapse Forum vir Neerlandistiek en SASNEV Die `grande dame` van Nederlandse letterkunde Connie Palmen debatteer met plaaslike skrywers Valda Jansen en Adrian (Diff) van Wyk oor die jeug: rebellie en verset: Behoort dit net aan die jeug? Hoe sien die paneel die gevestigde or…
Albert Blake & Hermann Giliomee
Albert Blake & Hermann Giliomee

07 Mar 19

Titel: OSSEWABRANDWAG Aangebied d…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Titel: OSSEWABRANDWAG Aangebied deur NB-Uitgewers Milita. Afrikaners, onder leiding van Steve Hofmeyr se oupa as opperbevelvoerder van die Ossewabrandwag, het gedurende die 1940`s `n terreurveldtog gevoer, met sabotasiedade, spioenasie-intriges, opspraakwekkende hoogverraadsake en gewaagde ontsna…
Kick-Ass Heroines
Kick-Ass Heroines

04 Mar 19

Joanna Trollope is an international…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
Joanna Trollope is an international bestselling author - her book sales have reached nearly 7 million - and a recipient of the Order of the British Empire. She is known for speaking her mind and is outspoken about the vapid heroines found in popular fiction for women. Why do none of them choose a ca…
The Karoo`s Carol Campbell
The Karoo`s Carol Campbell

07 Mar 19

Presented by Penguin Random House …

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Presented by Penguin Random House Carol Campbell`s new novel tells the story of Siena, Boetie and Kriekie whose lives have been entwined since they were children. Boetie is wild and lost, always engaged in mischief. His friendship with Siena helps him realise his own self-worth. Kriekie is a wr…
Die Kriegler-gesprek
Die Kriegler-gesprek

04 Mar 19

Oudregter Johann Kriegler ondervra …

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Oudregter Johann Kriegler ondervra twee topjoernaliste, 2018 se World Press Freedom Hero Rafael Marques de Morais van Angola, en News24-redakteur en skrywer Adriaan Basson, oor die wisselwerking tussen persvryheid en menseregte en watter rol ondersoekende joernaliste kan speel in `n korrupte samelew…
Die Braambos Bly Brand
Die Braambos Bly Brand

04 Mar 19

Aangebied deur Naledi Pieter Malan…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Aangebied deur Naledi Pieter Malan en Chris Jones, samestellers van Die braambos bly brand - nie-teoloe se perspektiewe op Bybelverse, gesels met sanger Valiant Swart, skrywer Rachelle Greeff en joernalis-skrywer Julian Jansen oor hulle bydraes tot die spesiale boek. Meer as 30 bekende Suid-Afrikan…
Die Rol Van Verbeelding
Die Rol Van Verbeelding

05 Mar 19

In sy NP van Wyk Louw-lesing by die…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
In sy NP van Wyk Louw-lesing by die Universiteit van Johannesburg betoog Andries Bezuidenhout vir `n talige transnasionalisme, eerder as taalnasionalisme, as strategie om die voortbestaan van `n Afrikaanstalige kultuurlewe te bevorder. In Utopiese verbeelding en Afrikaans: `n Gesprek met T Dunbar M…
Die Verevrou
Die Verevrou

06 Mar 19

Aangebied deur Human & Rousseau Li…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Aangebied deur Human & Rousseau Liora word op `n volstruisplaas in Algerie groot.Van kleins af bring sy tyd deur in haar tante se pluimery, `n magiese omgewing waar volstruisvere omskep word in kostuums. Maar onrus bou op in Algerie, en eindelik word sy en haar familie gedwing om landuit te vlug. N…
Die Vertes In
Die Vertes In

08 Mar 19

Aangebied deur Kwela Boeke Duits S…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Aangebied deur Kwela Boeke Duits Suidwes-Afrika, 1905. Die ontnugterde soldaat Siegfried Bock se pad kruis met die van Lisbeth Lowenstein, `n arm Jodin wat met `n Duitse setlaar moet trou wat sy skaars ken, die Damara-man Mordegai Guruseb wat uit `n konsentrasiekamp ontsnap het, en die pseudo-weten…
Die Tronkgesprekke
Die Tronkgesprekke

08 Mar 19

Die boek onthul hoe PW Botha reeds …

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Die boek onthul hoe PW Botha reeds in 1984, te midde van die Totale Aanslag, opdrag gegee het dat sy minister van justisie, Kobie Coetsee, gesprekke met Nelson Mandela in die tronk voer. Tussen Coetsee en Mandela begin wedersydse respek ontwikkel en mettertyd bestuur die gevangene selfs sy eie vryla…
Hier Gaat ons! Reise en rampe
Hier Gaat ons! Reise en rampe

01 Mar 19

Met sy kenmerkend sielige en ironie…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | ...m…

book info
Met sy kenmerkend sielige en ironiese trant bring die skrywer, reisiger, avonturier, TV-vervaardiger en blogger Gerard Scholtz sy gewilde reisbriewe, artikels en dagboeke uit veral Europa en die Balkan nou in een bundel saam. Gerard en Anuta se fietse en hulle geliefde skoeters, Silwer en Blou, word…


Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view