highlighted events

All Events • Absa Burgersentrum, Oudtshoorn • Anytime
25: Oud & Nuut In Die Outeniqua
25: Oud & Nuut In Die Outeniqua

22 Mar 19 - 23 Mar 19

DEBUUT Kontemporere musiek `n Kuns…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

Music | ...m…

book info
DEBUUT Kontemporere musiek `n Kunste Onbeperk-produksie . Amanda Strydom, Koos Kombuis, Sima Mashazi,, Karen Meiring, Anna Davel, Margit Meyer-Rodenbeck, Pietman Geldenhuys, Schalk Joubert, Mauritz Lotz, Ramon Alexander, Kevin Gibson, Melissa van der Spuy, nuutgevonde talent en ander gaskunstenaar…
Kaalvoetkinners @ K K N K Fees 2019
Kaalvoetkinners @ K K N K Fees 2019

23 Mar 19

Due to overwhelming public demand t…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

Music | ...m…

book info
Due to overwhelming public demand the day has come that Juanita du Plessis, in a collaborative effort with her son, Ruan Josh, and daughter, Franja du Plessis, produces her latest effort, `` Kaalvoetkinners `` This release is extra-special for the award-winning songstress with her family join…
Rocco de Villiers - Wat om te dra agter op `n bakkie
Rocco de Villiers - Wat om te dra agte…

21 Mar 19

Kontemporere musiek MET Rocco de V…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

Music | ...m…

book info
Kontemporere musiek MET Rocco de Villiers en Lizelle le Roux REGIE, MUSIEK EN VERVAARDIGER Rocco de Villiers VERHOOG- EN PRODUKSIEBESTUURDER Leeza Mulder KOSTUUMS Hollywood Costumes STEL Hans Foster Gebaseer op `n ware voorval, is die konsert `n viering van individualiteit, oorlewing en om net jo…
The Lady Day Big Band Presents The South African Songbook
The Lady Day Big Band Presents The Sou…

24 Mar 19

WITH Amanda Tiffin, Lana Crowster, …

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

Music | ...m…

book info
WITH Amanda Tiffin, Lana Crowster, Annemie Nel, Tracey Johannes, Roussana Coxson, Ariana Carini, Claire de Kock, Ashley Laity, Carla Stokes en Chloe Rezant TEXT AND DIRECTING Lana Crowster and Amanda STAGE MANAGER Natalie Williams The landscape of South African music, like its people, is vast and v…
Die Poggenpoels praat
Die Poggenpoels praat

25 Mar 19

Met Pieter-Dirk Uys TEKS EN REGIE P…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
Met Pieter-Dirk Uys TEKS EN REGIE Pieter-Dirk Uys VERVAARDIGER Evita se Perron Die Poggenpoels uit Bethlehem, Vrystaat, was al by die KKNK. Ouma Ossewania Kakebenia het haar storie nog in die vorige eeu kom deel, en haar dogter, Evangelie, was al `n paar keer by die fees in haar gedaante as Evita B…
Schalk Bezuidenhout -  Snorseun
Schalk Bezuidenhout - Snorseun

21 Mar 19

MET Schalk Bezuidenhout REGIE Schal…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
MET Schalk Bezuidenhout REGIE Schalk Bezuidenhout VERHOOGBESTUURDER EN VERVAARDIGER Erns Grundling As stand-up-komediant is Schalk `n huishoudelike naam in Suid-Afrika. Hy begin ook nou oorsee naam te maak met onlangse optredes in Skotland en Engeland. Teatergangers kan uitsien na die snorseun op s…
Drie van die bestes - 21 jaar later
Drie van die bestes - 21 jaar later

26 Mar 19

MET Danie Niehaus, Mathys Roets, Ke…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

Music | ...m…

book info
MET Danie Niehaus, Mathys Roets, Kevin Leo en Matthys MareeRegie Matthys Maree Ter viering van 21 jaar in die musiekbedryf is Suid-Afrika se gevierde sanggroep, Drie van die Bestes, te sien in `n produksie met splinternuwe en gewilde ou gunstelinge. Hulle het deur die jare bekendheid verwerf met hu…
Jakkals en Wolf Onbeperk
Jakkals en Wolf Onbeperk

21 Mar 19 - 26 Mar 19

`n Kunste Onbeperk-produksie in sam…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
`n Kunste Onbeperk-produksie in samewerking met die dramadepartement van die Universiteit Stellenbosch MET Riaan Cruywagen, Devonecia Swartz, Wian Taljaard, Wahnice du Toit, Cantona James, Veronique Jepthas, Ane Koegelenberg, Alistair Seymour, Nisa Smit, Mirella Bradshae en Robert Hindley TEKS Mala…
Lekker Lag
Lekker Lag

25 Mar 19

MET Schalk Bezuidenhout, Shimmy Isa…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
MET Schalk Bezuidenhout, Shimmy Isaacs en Piet Potgieter REGIE Kurt Schoonraad en Ian Bredenkamp VERHOOGBESTUURDER Kurt Schoonraad VERVAARDIGER Ian Bredenkamp Media en Cape Town Comedy Club Lekker lag is iets wat Suid-Afrikaners graag en met oorgawe kan doen. Kuier saam by die KKNK en geniet van di…
Loki Rothman & Demi Lee:  Akoesties in die Karoo
Loki Rothman & Demi Lee: Akoesties in…

22 Mar 19

VERVAARDIGERS EN MET Loki Rothman e…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

Music | ...m…

book info
VERVAARDIGERS EN MET Loki Rothman en Demi Lee Loki Rothman (kitaarspeler en sanger soos gesien saam met Laurika Rauch) en Demi Lee Moore (wenner van Via se Die kontrak en nuwe liefling van Afrikaanse musiek) deel die verhoog vir die eerste keer by vanjaar se KKNK in `n ongelooflike akoestiese verto…
Jo Black - Die storie agter die storie
Jo Black - Die storie agter die storie

26 Mar 19

MET Jo Black `n Ervaring van musie…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

Music | ...m…

book info
MET Jo Black `n Ervaring van musiek wat nie net sag op die oor is nie, maar wat ook met jou hart en siel praat. Kom saam op `n reis gelaai met humor, diepte, nostalgie en hoop.
Karen Zoid Unplugged
Karen Zoid Unplugged

24 Mar 19

MET Karen Zoid, Henry Steel, Schalk…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

Music | ...m…

book info
MET Karen Zoid, Henry Steel, Schalk van der Merwe en Darren Petersen VERVAARDIGER Brainwave Productions In haar loopbaan van 19 jaar het Zoid daarin geslaag om die bykans onmoontlike te vermag om `n balans te vind tussen gewildheid en kritici wat haar lof toeswaai, en om `n gehoor te bou in die Afr…


Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view