highlighted events

All Events • Die Khaya • Anytime
Kaas-en wynproe
Kaas-en wynproe

08 Mar 19

Nuwe kaas- en wynstyle, geskep en a…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book
Please select a venue:
info
Nuwe kaas- en wynstyle, geskep en aangebied deur die bekroonde Charles Back van Fairview.
Tiaan se `ouma`-kos
Tiaan se `ouma`-kos

09 Mar 19

Tiaan Langenegger van kykNET se Tia…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book
Please select a venue:
info
Tiaan Langenegger van kykNET se Tiaan onthou was van kleinsaf by kos betrokke. Van knie-hoogte af het sy ouma hom geleer. Deesdae deurkruis hy die land op soek na einste sulke kos-oumas, wat hy glo die beste bewaarders van ons unieke koskultuur is. En een van die oumas het ingestem om vandag saam me…
Plattelandse seisoenkos
Plattelandse seisoenkos

06 Mar 19

Aangebied deur Human & Rousseau Al…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book
Please select a venue:
info
Aangebied deur Human & Rousseau Alle goeie kos begin by bestanddele wat in seisoen is, en Seisoenskos wys jou hoe om van lente, somer, herfs en winter `n okkasie te maak. Platteland-redakteur. Peter van Noord en Johan van Zyl, gesels met Weg!-kosredakteur, Aletta Lintvelt, en vertel hoe om met 90 r…
Braai met WEG!
Braai met WEG!

06 Mar 19

Aangebied deur Jonathan Ball Uitgew…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book
Please select a venue:
info
Aangebied deur Jonathan Ball Uitgewers Weg! en braai is sinoniem. Weg!-kosredakteur Aletta Lintvelt vertel meer omtrent die geliefde reistydskrif se Kuier om die kole, wat sy saamgestel het. Terwyl `n worsie of twee buite oor die kole braai, stry sy met Weg!-joernalis Toast Coetzer oor wat die groo…
Michelle Obama is hier!
Michelle Obama is hier!

05 Mar 19

Presented by Jacana Media What do …

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book
Please select a venue:
info
Presented by Jacana Media What do you do when one afternoon a smart, black car stops outside your tiny restaurant, two husky men in dark sunglasses climb out, and the wife of the American president enters your restaurant? This is exactly what happened to Karen Dudley of The Kitchen in Woodstock. Sh…
Shiraz en wildsvleis
Shiraz en wildsvleis

02 Mar 19 - 09 Mar 19

Shiraz is een van die belangrikste …

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book
Please select a venue:
info
Shiraz is een van die belangrikste boustene van ons wynbedryf en plaaslike shiraz-wyne wen jaarliks nasionale en internasionale toekennings. Edmund Terblanche, voorsitter van Shiraz Suid-Afrika en keldermeester en bekroonde wynmaker van La Motte-wynlandgoed, gesels oor die belangrikste plaaslike shi…
Whiskysprokies
Whiskysprokies

04 Mar 19 - 08 Mar 19

Titel: ASPOESTERTJIE EN DIE KAASKOP…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book
Please select a venue:
info
Titel: ASPOESTERTJIE EN DIE KAASKOP-PRINS Reis saam Chris Koch, die bekende Afrikaanse whiskykenner, deur een van sy whiskysprokies, die van "Aspoestertjie en die prins". Kom proe `n paar Skotse enkelmoutwhiskies, gekombineer met heerlike kaashappies.
Bella  se Duinhuis
Bella se Duinhuis

07 Mar 19

Aangebied deur NB-Uitgewers In Dui…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book
Please select a venue:
info
Aangebied deur NB-Uitgewers In Duinhuis nooi Isabella Niehaus jou om te kom aansit om die bekende langtafel van haar Duinhuis op die see. Louis Janse van Vuuren en Hardy Olivier gesels oor hoe sy van mode- en skoonheidsredakteur vir SARIE en Rooi Rose in `n kosloopbaan beland het en hoekom potte du…
Armand kook kaal
Armand kook kaal

02 Mar 19

Aangebied deur LAPA Uitgewers Die …

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book
Please select a venue:
info
Aangebied deur LAPA Uitgewers Die bekende akteur is `n ewe bedrewe kok. Nie net kook hy self nie - hy ontwikkel sy eie resepte en doen dit so goed Tim Noakes het hom `n onbetwisbare stempel van goedkeuring gegee. Armand volg die keto-eetstyl, `n gestroopte vorm van banting, en vertel en wys hier wa…
Armand en Du Toitskloof kook kaal
Armand en Du Toitskloof kook kaal

06 Mar 19 - 09 Mar 19

Aangebied deur LAPA Uitgewers en Du…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book
Please select a venue:
info
Aangebied deur LAPA Uitgewers en Du Toitskloof Kaal? Kom kyk vir jouself by hierdie intieme kuieraand. Akteur, avonturier en kosliefhebber Armand Aucamp bedien agt vingerlek-lekker en gesonde peuselhappies uit sy nuwe resepteboek Armand kook kaal. Neem deel aan informele gesprekke oor sy inspirasie…
In die `Tuis`-kombuis
In die `Tuis`-kombuis

08 Mar 19

Aangebied deur Jonathan Ball Uitgew…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book
Please select a venue:
info
Aangebied deur Jonathan Ball Uitgewers Tuis-reda. Wicus Pretorius het lank na die perfekte titel vir hulle kosboek gesoek, en toe gebeur Ta-da! vanself. En hoekom nie? Dis die gewilde huis-en-tuintydskrif se beste flatervrye, maklike, toeganklike en mooi resepte, en Wicus en Tuis se kosredakteur, J…
Konsortium Merino hou lamsproe
Konsortium Merino hou lamsproe

07 Mar 19

Konsortium-Merino bied `n merino-la…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book
Please select a venue:
info
Konsortium-Merino bied `n merino-lams-proe uit vyf streke aan: Boesmanland, die Hoeveld, Overberg, Karoo en Oos-Kaap. Die lamsvleis is ewe lank verouder en word deur glanssjef Bertus Basson op dieselfde wyse gaargemaak ? met geen geurmiddels nie. Veritas-bekroonde rooiwyne word as pasmaats geskink.
Sondag-skaapbraai: Gordon Wright
Sondag-skaapbraai: Gordon Wright

10 Mar 19

Kom geniet `n Sondagmiddagete met d…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book
Please select a venue:
info
Kom geniet `n Sondagmiddagete met die "Koning van die Karoo", Gordon Wright, en proe skaapvleis van die Hardemanskaroo tot in die Kamdeboo. Gordon, skrywer van Farm to Fork en Karoo Food, sal gesels oor hoe Suid-Afrikaanse skaapvleis deel is van die internasionale slow food-beweging.
Proe Top-10-Sauvignon Blanc
Proe Top-10-Sauvignon Blanc

06 Mar 19

Kom woon `n eerste in Suid-Afrika b…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book
Please select a venue:
info
Kom woon `n eerste in Suid-Afrika by -- proe FNB Top10 Sauvignon Blanc-wyne tesame met kase wat by Agri-Expo se SA Suiwelkampioenskap met die Qualite-gehaltemerk bekroon is. Net 13 kase uit 563 het in 2018 die toekenning ontvang. Dit is soos die Oscars, net met meer kultuur!
Marlene van die Westhuizen
Marlene van die Westhuizen

01 Mar 19

Aangebied deur Penguin Random House…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book
Please select a venue:
info
Aangebied deur Penguin Random House In haar lieflike, nuwe kookboek, Bord, wys die bekende Marlene van der Westhuizen hoe selfs relatief onervare kokke met eenvoudige bestanddele `n bord restaurant-mooi en sensueel kan laat lyk. Sy vertel ook wat sy deur die jare van kook op twee kontinente geleer,…
Martjie bak weer
Martjie bak weer

02 Mar 19

Aangebied deur Quivertree Op aanv…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book
Please select a venue:
info
Aangebied deur Quivertree Op aanvraag en na die groot sukses van haar optrede by verlede jaar se Woordfees is Stellenbosch se geliefde Koekedoor Martjie Malan terug met nog bakwenke uit haar allermooie Bakgeheime. Die keer laat sy die kollig op die nederige souttert val en vertel hoekom soutgebak …
Kerrie en koesisters
Kerrie en koesisters

07 Mar 19

Aangebied deur Human & Rousseau Tw…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book
Please select a venue:
info
Aangebied deur Human & Rousseau Tweelingsu. Fatima Sydow en Gadija Sydow Noordien het VIA-kykers reeds met hulle tradisionele Kaaps-Maleise kos en guitige familiestories trakteer. Nou neem hulle gaste op `n ewe vermaaklike en sensuele kosreis deur hulle kosboek, Kaaps, kerrie en koesisters, en vert…
Merino-lamsboudproe
Merino-lamsboudproe

01 Mar 19

Die stersjef Bertus Basson van die …

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book
Please select a venue:
info
Die stersjef Bertus Basson van die Overture- en Spice Route-restaurante, bied `n proe-sessie van merino-lam uit verskillende streke aanbied. Geen geurmiddels, kruie of speserye sal bygevoeg word nie. Die vleis word voorgesit met passende, bekroonde Veritas-rooiwyne, aangebied deur Bennie Howard, ond…


Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view