highlighted events

All Events • Die Windpomp Restaurant Teater • Anytime
CH2: Kitaar Fantasie
CH2: Kitaar Fantasie

21 Mar 19 - 23 Mar 19

DEBUUT Kontemporere musiek MET o.a…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

Music | ...m…

book info
DEBUUT Kontemporere musiek MET o.a. Corneille Hutten en Dirkie van Staten en Francois Sors Drie kitare, ses hande, 18 snare. Vat die multibekroonde CH2 met hul trefferuitvoerings van onder meer `Vyfster`, `Gypsy` en `Volare`, kombineer dit met een van die Kaap se voorste snaartrekkers, Francois So…
Adam Tas - Sit kerels
Adam Tas - Sit kerels

21 Mar 19 - 24 Mar 19

MET Adam Tas en Lourens Delport `n…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

Music | ...m…

book info
MET Adam Tas en Lourens Delport `n Kombinasie van betekenisvolle lirieke, besonderse melodiee en Adam Tas se uitsonderlike stem. Hy het die ongelooflike vermoe om mense met sy musiek saam te snoer, om hulle sy emosies eerstehands te laat ervaar en om `n gevoel van rustigheid te skep. Hy is die stor…
Amanda Strydom - Miss Mandy
Amanda Strydom - Miss Mandy

20 Mar 19 - 25 Mar 19

MET Amanda Strydom en Coenraad Rall…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

Music | ...m…

book info
MET Amanda Strydom en Coenraad Rall (klavier) TEKS, REGIE EN VERVAARDIGING Amanda Strydom Sangeres, aktrise en skrywer Amanda Strydom vier haar 40 jaar in die vermaaklikheidsbedry. met `n musikale reis vol stories van haar beginjaar in 1979 tot nou. Sy vier ook haar 25ste KKNK en deel haar herinner…
Die Onbekende Coenie
Die Onbekende Coenie

25 Mar 19 - 27 Mar 19

MET Coenie de Villiers VERVAARDIGER…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

Music | ...m…

book info
MET Coenie de Villiers VERVAARDIGER CDV Market Ideation In die vertoning speel Coenie de Villiers komposisies van die afgelope 40 jaar, waarvan meeste op sy 21 albums verskyn, maar wat selde of nog nooit op die verhoog uitgevoer is nie. Dis inderwaarheid die "onbekende Coenie", gesoute komponis en …
Jak de Priester - Kyk in my oe
Jak de Priester - Kyk in my oe

24 Mar 19 - 27 Mar 19

MET Jak de Priester, Werner Ferreir…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

Music | ...m…

book info
MET Jak de Priester, Werner Ferreira en Heinrich Pelser Met die vertoning gaan Jak sy siel ontbloot tot daar waar die gehoor sy hart kan voel. Die afgelope 16 jaar was `n musikale, maar ook `n innerlike reis. Deur al die paaie en mense, liedjies en musiek, reis `n mens altyd weer nader aan jouself.…
Woorde op akkoorde
Woorde op akkoorde

24 Mar 19 - 26 Mar 19

MET Diana Ferrus, Frazer Barry, Chu…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

Music | ...m…

book info
MET Diana Ferrus, Frazer Barry, Churchil Naude, Jolyn Phillips, Deniel Barry en Hermien de Vos REGIE Frazer Barry STELONTWERP Hermien de Vos VERHOOGBESTUURDER Dian Harcovecchio VERVAARDIGER OEPS (Ons Eie Produksies) Wat is `n taal sonder sy klank? Wat is klank sonder die bree spektrum van die dinam…
My Miriam Makeba Story with Sima Mashazi
My Miriam Makeba Story with Sima Masha…

21 Mar 19 - 23 Mar 19

WITH Sima Mashazi WRITER AND DIRECT…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

Music | ...m…

book info
WITH Sima Mashazi WRITER AND DIRECTOR Sima Mashazi PRODUCER Iluminar Productions Sima Mashazi is `n opkomende ster in Suid-Afrika. Sy het die rol van Miriam Makeba vertolk in die internasionale musiekspel Mama Africa (wat in die VSA en SA getoer het). Die ervaring het haar nog net meer bewondering …


Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view